Transkaroo Country Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 356
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Petro D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gasvry. Lekker.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Ons is jammer dat julle nie WiFi gehad het nie. Ons hotel het gewoonlik WiFi, behalwe toe dit gereën het. Hopenlik was die kuier andersins lekker.
Irma L - Mrt 2024
Algehele gradering
Poor!
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Jammer Irma vir die ongerief. Ons is besig om die kwessie uit te sorteer.
Lungiswa S - Mrt 2024
Algehele gradering
I'm very happy with the courtesy received at Transkaroo Country Lodge.
Marelize N - Mrt 2024
Algehele gradering
Verrassend.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment.
Lizelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Good service, friendly staff.
Patrick S - Mrt 2024
Algehele gradering
Loved this historical idyllic venue.
Henry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die diens was baie goed. Die afkoel in die swembad was baie lekker.
Hendrik P - Mrt 2024
Algehele gradering
Bo gemiddeld behalwe vir rokers.
Dolf D - Feb 2024
Algehele gradering
Heel skaflik vir oornag verblyf.
Johannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Nice peaceful lodge in the middle of the Karoo.
Sandra S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker oorslaap na 'n lang dag se reis.
Elize O - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike kos en rustige atmosfeer.
Morne H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goeie oornag plek.
Hannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees, die buffet-aandete was uitstaande.
Harry V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, professioneel, hartlik.
Louis M - Jan 2024
Algehele gradering
Great thanks. Food excellent.
Luzaan N - Jan 2024
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar! Netjies, pragtig en veilig met puik diens.
Lees meerMichiel Zwarts B - Jan 2024
Algehele gradering
Aanbevele mits kamers, badkamers en matrasse dringende aandag ontvang!
Elaine D - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry en goeie diens!
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie, Elaine. Ons sal definitief gaan kyk wat die probleem is in daardie kamer.
Rozanne F - Jan 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Amanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Accommodation was disappointing.
Lees meerSharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Accommodation neat and clean - restaurant service extremely slow.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. We appreciate your understanding of our predicament. Luckily, our chef is back in the kitchen.
Nico K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies, perfek vir oorslaap.
Harry V - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, veilige parkeerplek en gerieflike kamer.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Oasis na 'n lang padrit.
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Very nice accommodation and restaurant.
Sarel V - Des 2023
Algehele gradering
Glad nie lekker ondervinding nie.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Ons is jammer dat die ervaring nie 'n lekker een was nie. Ons wil ons gaste met 'n glimlag wegstuur. Ongelukkig is die dorp se waterprobleme buite ons beheer.
Louis Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Goeie en netjiese fasiliteite en restaurant. Geen water het ons verblyf versuur.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Ons is jammer dat julle nie water gehad het nie, dis ongelukkig 'n dorpsprobleem. As ons nie ons spaartanks volkry nie, kan ons nie rugsteun water voorsien nie. Ons is jammer oor die ongelukkigheid en hoop om volgende keer beter te doen.
Riette D - Des 2023
Algehele gradering
Dis is 'n heerlike halfpad-oase en net die regte rusplek na 'n lang dag op die pad.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Dis wonderlik om te hoor dat gaste ons hotel geniet het. Kan nie wag om julle weer te sien nie!
Robert P - Des 2023
Algehele gradering
Luckily stayed on ground floor - had to collect water from pool to flush toilet.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to write the review.
I apologise for the inconvenience. We also wish we knew when the water would be off as it is a big inconvenience to us and our guests.
Hope we see you again when the water situation is better.
Elvia W - Nov 2023
Algehele gradering
Kamer was baie netjies. Lekker gebly en geëet.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons personeel werk hard en dis wonderlik om te hoor.
Theresa B - Nov 2023
Algehele gradering
Juweel van die Karoo.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie trots op ons restaurant en streef om almal gelukkig weg te stuur.
Birgitta K - Nov 2023
Algehele gradering
It was okay for an overnight stay on the way back home.
Cindy H - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en gemaklike kamers.
Jacques H - Okt 2023
Algehele gradering
Heel gerieflik vir 'n paar aande.
Adel S - Okt 2023
Algehele gradering
Uniek, pragtig en gesellig!
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons streef daarna om mense met 'n glimlag uit te stuur.
Diana P - Okt 2023
Algehele gradering
A convenient place to stay when travelling to the Kgalagadi.
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Alles was skoon.
Frederick S - Sep 2023
Algehele gradering
Mediocre establishment.
Alria K - Sep 2023
Algehele gradering
Great.
Willem A - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike "halfweghuis" tussen die Weskus en Gauteng.
Clive N - Aug 2023
Algehele gradering
Warm welcome. Nice food.
Rian J - Aug 2023
Algehele gradering
Slaap oor in Britstown op reis na De Doorns.
Linda N - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste in die Karoo.
Ester S - Jul 2023
Algehele gradering
Beknop. Baie teleurgesteld. Definitief nie 'n boetiekhotel soos adverteer nie.
Lees meerSamantha C - Jul 2023
Algehele gradering
What a pleasant stay in the middle of the Karoo.
Natanya W - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf is net wat jy nodig het en die kos was uit die boonste rakke! As ek meer kon eet, het ek!
Wim B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en veral uitmintunde kos.
Elizmari A - Jul 2023
Algehele gradering
Orraait.
Marthinus B - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en vriendelike personeel.
Christo V - Jun 2023
Algehele gradering
Blast from the past.
Paula S - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely little country lodge. Stayed very comfortably. They now have off-street parking with security.
Nicky G - Mei 2023
Algehele gradering
Op pad terug huis toe na 'n wonderlike stap in die Vis Rivier Canyon, Transkaroo was 'ń lawenis vir moeë reisigers.
Francois J - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklik, 1/2 merk vir oorbly.
Willem A - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike aandete en billike tariewe.
Deon F - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Carien M - Apr 2023
Algehele gradering
Friendliest, most helpful staff ever.
Sonja I - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tabu V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Lekker kamers. Raserige lugreëling. Moes kies tussen hitte of geraas. Het maar die hitte gekies.
Janet V - Mrt 2023
Algehele gradering
We were very comfortable.
Elaine G - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik in binnehof ontspan en die buffet-aandete was 'n wenner!
Nulda En Robert G - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie halfwegstop.
Diana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Peter E - Feb 2023
Algehele gradering
Puik!
Louise S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaap.
Joani V - Jan 2023
Algehele gradering
Dankie vir 'n heerlike oornagstop.
Roy M - Jan 2023
Algehele gradering
Service was generally poor, except for Gail, one of the waitresses.
Jaco L - Jan 2023
Algehele gradering
Keurig.
Mari-lou V - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel.
Zelda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en smaakvol ingerig. Heerlike aandete. 'n Juweel in die dorre Karoo.
Deon M - Jan 2023
Algehele gradering
Die lodge het dringend onderhoud nodig.
Suzette M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Danie En Jacoret B - Des 2022
Algehele gradering
Oase so langs die pad!
Raymond M - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi perseel met goeie fasiliteite, maar word baie swak bestuur.
Melita O - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plek om die aand deur te bring.
Franco S - Des 2022
Algehele gradering
Alhoewel netjies, was die dame by ontvangs nie baie gasvry nie. Die krag was vir die hele aand af met geen voorsiening (bv. Kragopwekkers, ens nie). Alle garages was vol, so ons moes buite op straat parkeer.
Ansunette V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oase in die middel van die Karoo.
Chanika V - Des 2022
Algehele gradering
Voel of ek in Italië is.
Nantus O - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Rolanda O - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike ouwêreldse akkommodasie.
Orna R - Des 2022
Algehele gradering
Het net oornag.
Adelle M - Des 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap vanaf Pretoria tot Plett, veilige parkering met 'n wag, kos was lekker, kinders het die swem geniet. Bring eie koeldranke, hulle s'n is belaglik duur. Maar verder was als reg vir 'n oorslaap.
Antoinette L - Des 2022
Algehele gradering
Nagmerrie ondervinding.
Lees meerMelanie V - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë vir oornag.
Robert P - Des 2022
Algehele gradering
Lovely outdoor areas and delicious food.
Emmerenthia L - Des 2022
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo. Wonderlike gasvryheid en veilige parkeerplek.
Japie W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam verras met die plek.
Lees meerAndre S - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie diens. Puik sekuriteit.
Julie R - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable and a real surprise find.
Rasmus D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies met baie vriendelike diens.
Diana P - Okt 2022
Algehele gradering
A really pleasant place to stay to break a long trip.
Harry V - Okt 2022
Algehele gradering
Maklik om te bespreek, 'n juweel weggesteeek in die Karoo.
Elzahne H - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige oornagstop.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
We strive to give our guests the best experience possible. I am glad that we have succeeded.
Eugene C - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het dit regtig geniet.
Edrich H - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice and accommodating.
Harry V - Sep 2022
Algehele gradering
Britstown.
Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
An oasis awaits you.
Lees meerSareta B - Sep 2022
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme in die Groot Karoo. Aangename verrassing by 'n opgeknapte hotel. Heerlike ervaring om te beleef hoe reisigers van 100 jaar gelede dit ervaar het, in moderne tye.
Gerhard G - Aug 2022
Algehele gradering
'n Klein stukkie hemel op aarde. Vriendelikste mense en van die beste kos wat ek in 'n lang tyd geëet het.
Andre K - Aug 2022
Algehele gradering
Good value.
Lois-Mari R - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker Karoo-ervaring.
Jp T - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het "net oornagverblyf" gesoek. Ons het 'n belewenis gekry. Sterk aanbeveel.
Daan W - Jul 2022
Algehele gradering
Dit vergelyk met enige R650 gastehuis. Sommige goedkoper plekke nog beter.
Lees meerCaroline S - Mei 2022
Algehele gradering
The place was neat, however the bathroom in room 4 needs maintenance.
Willem H - Mei 2022
Algehele gradering
Restaurant en bar gans en al te duur. Goeie sekuriteit en diens. Badkamers het aandag nodig.
Grant D - Mei 2022
Algehele gradering
Kos en goed is baie duur.
Volker F - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent value for money.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Erik J - Mrt 2022
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Garde G - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n oase in die Karoo, jy kry baie meer as wat jy verwag by Transkaroo.
Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ware Karoo-gasvryheid.
Francesca K - Mrt 2022
Algehele gradering
Oase, maar aandete stel teleur.
Lees meerPaul D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en behulpsaam.
Sophiette H - Jan 2022
Algehele gradering
Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en kamer is netjies en gerieflik. Baie lekker oornag plek op pad Kaap toe of terug.
Marieta W - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was vir ons net 'n aand oorbly op die langpad.
Irma L - Jan 2022
Algehele gradering
Oorstop op pad huis toe.
Annelie S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly in die pragtige hotel.
Greg H - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful oasis between CT and JHB.
Trudie D - Jan 2022
Algehele gradering
Fabulous!
Monica E - Des 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel in die middel van nêrens.
Marthinus K - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en tuis.
Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Armand V - Des 2021
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nico H - Des 2021
Algehele gradering
Sal nooit weer daar oorslaap nie.
Lees meerNicolaas (klasie) B - Des 2021
Algehele gradering
Op ons roete die beste oornag akkommodasie.
Willem A - Des 2021
Algehele gradering
Bekostigbare oornag op die langpad.
Christel O - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam oornag op pad Kaap toe.
Wynand F - Nov 2021
Algehele gradering
Bevredigend.
Kobi P - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Pieter C - Okt 2021
Algehele gradering
Was aangenaam verras en sal weer soontoe gaan.
Hanlie B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Wel, seker maar die beste plek om te bly as jy beplan om te oornag in Britstown.
Lorinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Gert D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was baie verbaas oor standaard en gasvryheid van die lodge.
Pieter B - Sep 2021
Algehele gradering
Nooit weer!
Lees meerCornell O - Sep 2021
Algehele gradering
Oppad vanaf Kaapstad na Pretoria en net oornag in Britstown
Marlise B - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ervaring en baie lekker kos.
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Mj D - Aug 2021
Algehele gradering
Warm, knus, verrassend, uniek.
Cj V - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie waarde en lekker kos.
Charles W - Jun 2021
Algehele gradering
Oasis in a desert.
Wilfried M - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Venia C - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning plek.
Gretchen C - Apr 2021
Algehele gradering
We had a comfortable room and the food in the restaurant was excellent.
Dossie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvry en intiem.
Gerhard L - Mrt 2021
Algehele gradering
Op pad na troue oorgeslaap.
Kassie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie teen bekostigbare prys.
Relina S - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly, helpful, relaxing.
Andre W - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi versiering.
Nardel P - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspannend en snoesig.
Lizelle G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies, heerlike kos, en goeie diens.
Pieter-louis T - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Brian A - Feb 2021
Algehele gradering
Very disappointing.
Renette L - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige lodge.
Christine N - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Ernst I - Jan 2021
Algehele gradering
Enjoyable
René P - Jan 2021
Algehele gradering
Ontvangs was nie baie behulpsaam nie, onvriendelik, geen rus gekry nie. Kos is buitensporig duur.
Lees meerCharl V - Jan 2021
Algehele gradering
Goed.
Carina F - Des 2020
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Tania B - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Wimpie G - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Rossouw V - Des 2020
Algehele gradering
Op pad.
Johan E - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagrusplek.
Lesley V - Okt 2020
Algehele gradering
Delightful accommodation, staff and food. Great value for money.
Lees meerDeon J - Okt 2020
Algehele gradering
Tratoria styl verblyf met goeie musiek en beste karoo kos !!!
Lizette M - Okt 2020
Algehele gradering
What we needed
Doret F - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon netjiese huisie, het baie lekker gebly.
Marietjie L - Sep 2020
Algehele gradering
LEKKER
Kumra T - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en aangenaam, maar bietjie duur vir wat jy kry.
Willem A - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lana V - Mrt 2020
Algehele gradering
Neat and tidy, very friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies en aan die kant, baie vriendelike personeel.
Kos was uitstekend. Great diens, netjies en aan die kant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cor V - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag.
Spikkels S - Jan 2020
Algehele gradering
Oase in die Karoo!
Elize D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike kos, vriendelike personeel.
Quintus V - Jan 2020
Algehele gradering
'n Oase in die droogte.
Ilse D - Jan 2020
Algehele gradering
Oornagverblyf om rit tussen Gauteng en die Kaap te onderbreek.
H.j. E - Jan 2020
Algehele gradering
Small and noisy rooms. Good restaurant and nice atrium.
Marthinus P - Jan 2020
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik.
Monia V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het al 'n paar keer daar gebly en sal weer en weer teruggaan. Die mense is vriendelik en laat jou altyd welkom voel.
Zelda V - Jan 2020
Algehele gradering
Goed.
Hermanus C - Jan 2020
Algehele gradering
Karoo bly altyd lekker.
Rosalia R - Des 2019
Algehele gradering
Goeie en rustige verblyf.
Nicolene E - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjiese oornagplek. Sal beslis aanbeveel.
Fanie S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie akkommodasie in die Karoo.
Ben F - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese fasiliteit om te oornag.
Marie-louise F - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige hotel, hulpvaardige personeel, landelike atmosfeer - heerlik gekuier!
Kobus M - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese karaktervolle oornagplek met uitstekende kos, veral hulle skaapboud.
Michael K - Okt 2019
Algehele gradering
Very nice hotel, friendly staff, good food.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie oulike hotel, vriendelike personeel, lekker kos.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bob S - Sep 2019
Algehele gradering
A good overnight stop.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Goeie oornagstop.
Gerieflike en aangename verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arie V - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation and food.
Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie duur, maar gemaklik.
Cor J - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Jeanne K - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Francois O - Apr 2019
Algehele gradering
Skokkende kliëntediens.
Lees meerLouise K - Apr 2019
Algehele gradering
Oase in die middel van die Karoo hoogland.
Irene M - Apr 2019
Algehele gradering
Die kos was ongelooflik. 'n Paar goed het die verblyf bederf.
Lees meerAntoinetta V - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf, met keurige etes.
Elmien L - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Hans V - Mrt 2019
Algehele gradering
Convenient hotel for stopover.
Ferdie A - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Attie P - Jan 2019
Algehele gradering
Was lekker.
Daphne H - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf. Uitstekende aandete en wynseleksie.
Etienne G - Jan 2019
Algehele gradering
Voel soos 'n ander land in die middel van nêrens, klein Frankryk!
Ansia P - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf op die lang pad tussen Pretoria & Kaapstad.
David C - Jan 2019
Algehele gradering
Klein Parys in die middel van die Karoo. Ongelooflik!
Chris N - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike huis weg van die huis, al is verbeterings moontlik.
Lees meerFrikkie B - Des 2018
Algehele gradering
Goeie keuse.
Carina V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Evert S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike mense.
Kassie G - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Mynette H - Des 2018
Algehele gradering
Het regtig nie gedink 'n lodge kan so oulik wees in die middel van nêrens.
Rudi B - Des 2018
Algehele gradering
Effe teleurstellend.
Hendrik D - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Tanya V - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Arie V - Des 2018
Algehele gradering
Excellent!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend!
Alles was in sy plek. Diens was uitstekend. Etes was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liesl M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Gert J - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Charmaine C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie stylvolle eetsaal en kos is heerlik.
Anne P - Sep 2018
Algehele gradering
'n Juweel in die Karoo.
Kevin L - Sep 2018
Algehele gradering
Quiet, clean, accommodating and convenient.
Kevin L - Sep 2018
Algehele gradering
Comfortable oasis in the middle of a long trip.
Delete D - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Alma V - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol in die Karoo.
Liesbet P - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs. Rustige omgewing en baie gerieflike oornagplek.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Margaret W - Mei 2018
Algehele gradering
Good food and comfortable rooms.
Beulah B - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam, wel leemtes.
Elna G - Apr 2018
Algehele gradering
Lafenis na Afrika Burn stof.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Carlie T - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly dankie, sal definitief aanbeveel.
Conrad P - Mrt 2018
Algehele gradering
Great kos en baie lekker beddens.
Tracy H - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful, beautiful, beautiful!
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Thank you so much for the encouraging words. We are looking forward to welcoming you back.
Thomas C - Mrt 2018
Algehele gradering
Pleasant stay. Good food.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Andreas Kok H - Feb 2018
Algehele gradering
Een beetje Provence in de Karoo
Rikus L - Jan 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring met gawe mense.
Lees meerSonya M - Jan 2018
Algehele gradering
Goed.
Adri D - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Chris G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom!
Rulien K - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was okay.
Pieter S - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, heerlike kos en vriendelike staff. Baie welkom gevoel en lekker uitgerus om pad terug weer aan te pak.
Lees meerTranskaroo Country Lodge se terugvoer
Names die bestuur en personeel wil ons julle graag bedank vir die positiewe terugvoer - ons streef altyd daarna om ons gaste tuis te laat voel.
Chantal H - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie op pad Kaap toe, waar jy 'n Italiaanse gevoel kry en lekker ontspan.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Ons sien uit na jul volgende besoek!
Koos J - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid was besonders.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Michelle B - Des 2017
Algehele gradering
Die binnehof het dit laat voel soos 'n klein Italië in die Noord-Kaap met heerlike kos.
Lees meerTranskaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Marleze K - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Nelia D - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Frank V - Okt 2017
Algehele gradering
Die Transkaroo Country Lodge is netjies en skoon en bekoor met 'n outydse sjarme.
Petra H - Sep 2017
Algehele gradering
A real oasis, this hotel deserves support.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Thank you for your support - we really appreciate it!
Japie E - Aug 2017
Algehele gradering
Beknop en lawaaierig tot laataand.
Ena G - Aug 2017
Algehele gradering
Kan aanbeveel word.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Tienie D - Jul 2017
Algehele gradering
Nuwe kamer is beknop, sonder stoele, bad te klein en matras ongemaklik.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons sal alles in ons vermoë doen om in die toekoms vir ons gaste beter waarde vir geld aan te bied.
Anria K - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastiese ontdekking in die middel van die Karoo.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Heinrich M - Des 2016
Algehele gradering
Baie verras deur so 'n klein dorpie.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit na julle volgende besoek!
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Derek F - Des 2016
Algehele gradering
Good place for a one night stopover.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
I am glad that you enjoyed your stay - hope to see you again soon!
Phillip V - Des 2016
Algehele gradering
'n Fantastiese ervaring in die middel van die Karoo.
Michell B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike kos!
Werner J - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam gewees en baie lekker geëet.
Elanie B - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Madelaine J - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Tienie B - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense, puik diens met heerlike kos en gerieflike kamers.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment! Ek sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!
Hein V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en 'n pragtige gebou.
Hannes W - Sep 2016
Algehele gradering
Bevredigend vir oornag.
Jeannè B - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike bed.
Koot D - Aug 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Carla S - Jul 2016
Algehele gradering
Stunning.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment! Ons waardeer dit en dit is lekker as ons gaste die moeite raak sien en waardeer. Kom asseblief weer! Veilige reise.
Natalie S - Jul 2016
Algehele gradering
Amazing!
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons probeer hard om goeie diens te lewer en dit altyd lekker te maak vir ons gaste!
Sanri J - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en mooi, maar amper bietjie duur.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe woorde en die verwysing. Ons wag vir julle op jul volgende reis deur die Karoo.
Koos C - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek was nie beïndruk nie.
Lees meerTranskaroo Country Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Dit is altyd 'n slegte verrassing om te sien as 'n gas teleurgesteld is. Ons is egter 'n hotel en nie 'n gastehuis nie. Daarom geen welkom drankies nie, aangesien ons wel 'n kroeg het. Ons het ook 'n 24 uur ontvangs diens. Ek glo die ontvangs dame was net vir n oomblik nie daar nie. Ons het geen tariewe van R 850.00 nie. Ons gee ons gaste 'n keuse tussen 3 soorte kamers. Ons adverteer ook dat geen etes ingesluit is nie. Ons sal wel ernstig werk aan hierdie opmerkings en dadelik kyk waar ons kan verbeter.
Engela B - Feb 2016
Algehele gradering
Excellent.
Jof J - Jan 2016
Algehele gradering
Ontvangs swak.
Magda H - Jan 2016
Algehele gradering
Verblyf is goed, maar ligging is swak.
Spikkels S - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker oase in die Karoo!
Gert B - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Anna-marie V - Jan 2016
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing en oase in die bloedwarm Karoo!
Karin M - Jan 2016
Algehele gradering
Warm!
Lees meerTranskaroo Country Lodge se terugvoer
Die Backpackers kamers word gehou vir jong mense wat nie baie wil spandeer nie. Ons hou hulle dus so goedkoop as moontlik met net die nodigste daarin. Die tariewe daarvan is R250.00 per persoon, omdat die hotelgeriewe ook beskikbaar is. As die hotelkamers vol is, bied ons aan kliënte die keuse of hulle hierdie kamers wil gebruik.
Ons stem egter saam, dit was geweldig warm. Almal hier het maar swaar getrek!
Ons sal baie graag aan hierdie gaste ons hotelkamers wil bied met hul volgende besoek en aan hulle die ervaring gee dat Transkaroo ook lekker is om in te bly!
Vriendelike groete
Transkaroo - bestuur
Carina K - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Christa W - Des 2015
Algehele gradering
Great, ons het dit geniet.
Gerhard P - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Larize L - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi plekkie met 'n lekker atmosfeer!
Minette W - Des 2015
Algehele gradering
Very nice.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Johannes V - Des 2015
Algehele gradering
Dit is 'n oase as mens op pad is na Kaapstad.
Jan P - Des 2015
Algehele gradering
Restaurant personeel baie vriendelik. Baie warm, hulle doen baie moeite vir winter, maar nie vir somer nie, kort definitief lugversorging.
Transkaroo Country Lodge se terugvoer
Met die laaste paar dae se hitte, stem ons absoluut saam met u.
Ons sal beslis daarop ingaan.
Baie dankie vir die ondersteuning.
Albie F - Des 2015
Algehele gradering
Diegene wat nog nie daar was nie, weet nie wat hul mis nie!
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
May V - Des 2015
Algehele gradering
Hotel-ervaring
Lees meerCorne V - Nov 2015
Algehele gradering
Oase op 'n lang pad.
Henri C - Nov 2015
Algehele gradering
Na 'n druk dag was dit lekker om daar te kan ontspan.
Jaenne V - Aug 2015
Algehele gradering
Goed vir een nag se oorslaap.
Jan N - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige plekkie gewees.
Wessel M - Jun 2015
Algehele gradering
Dit is baie aangeneem gewees.
Chantel D - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie lekker ondervinding.
Kate V - Mrt 2015
Algehele gradering
Transkaroo Country Lodge is 'n oase in die pragtige Karoo. Altyd die aangenaamste verblyf na 'n lang dag op die pad.
Ignatius S - Mrt 2015
Algehele gradering
We really enjoyed it!
Elize H - Mrt 2015
Algehele gradering
Die kos was heerlik.
Johann C - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Linde P - Feb 2015
Algehele gradering
Absoluut great!
Cindy D - Jan 2015
Algehele gradering
Plek is baie aangenaam om in te bly, netjies.
Issie J - Jan 2015
Algehele gradering
'n Moet vir enige iemand wat die langpad op die N12 tussen die Kaap en Johannesburg aanpak!
Lees meerPierre M - Jan 2015
Algehele gradering
Goeie ruspunt tussen Kaap en JHB.
Stephan D - Jan 2015
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Wendy M - Jan 2015
Algehele gradering
Real charisma and good service!
Michael E - Des 2014
Algehele gradering
Something pretty special.
Durick S - Des 2014
Algehele gradering
Puik!
Anel P - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker kos.
Pieter E - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verassing hoe die plek lyk en alles was netjies en skoon. Die kos was baie lekker en goed voorberei.
Rashel V - Des 2014
Algehele gradering
Ons het ons oorbly vreeslik geniet, daar is absoluut niks om oor te kla nie. Lieflike atmosfeer en interessante geskiedenis om te lees!
Henk V - Des 2014
Algehele gradering
Die lekkerste kos en gerieflike, koel kamer!
Beth D - Des 2014
Algehele gradering
Die beste keuse t.o.v. verblyf.
Louis V - Des 2014
Algehele gradering
We enjoyed our stay at the lodge.
Lea A - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige hotel met puik diens!
Hugo B - Nov 2014
Algehele gradering
Kamers is netjies en etes goed.
Annemarie N - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het dit aangenaam gevind!
Carol O - Sep 2014
Algehele gradering
Lovely
Johan D - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Chandré P - Jul 2014
Algehele gradering
'n Fantastiese ervaring!
Nelia M - Jun 2014
Algehele gradering
'n Oase in die middel van die Karoo!
Ben B - Mei 2014
Algehele gradering
Sal weer daar bly!
Rod E - Apr 2014
Algehele gradering
Great stopover
Mark O - Apr 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Jan-cor K - Apr 2014
Algehele gradering
Kort bietjie werk, maar is iets om te beleef.
Vanessa K - Apr 2014
Algehele gradering
A lovely stay - would have thought the bathroom would have had a door
Johan O - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Maureen H - Mrt 2014
Algehele gradering
Very charming and friendly
Pieter C - Feb 2014
Algehele gradering
Neat place
Yolande V - Jan 2014
Algehele gradering
Ons was so verras met die ongelooflike mooi lodge!
Rachel D - Jan 2014
Algehele gradering
We had a nice stay and will be back. Thank you.
Fanie V - Des 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Marc V - Des 2013
Algehele gradering
Simple, elegant and value for money!
Ina C - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Sal weer daar oornag en lekker eet!
Igna L - Des 2013
Algehele gradering
Very conveniently situated and tastefully decorated.
Rickus F - Des 2013
Algehele gradering
'n Lushof met 'n onvergeetlike Karoo-ervaring!
Ben V - Des 2013
Algehele gradering
Goed genoeg.
Van Rooyen T - Nov 2013
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing!
Yashnie C - Okt 2013
Algehele gradering
Grotendeels tevrede.
Pierre D - Sep 2013
Algehele gradering
Van inboek tot uitboek net lekke!
Lynn D - Aug 2013
Algehele gradering
A pleasant stay feels like 'home away from home'
Andre F - Aug 2013
Algehele gradering
Vriendelike diens. Aandete uitstekend. Koue wintersaande.
Lees meerDave S - Jul 2013
Algehele gradering
Comfortable stay, service could be better.
Anton B - Apr 2013
Algehele gradering
Satisfied in general.
Dennis C - Jan 2013
Algehele gradering
Looking forward to our fourth overnight stay here later this year.
Tilla K - Des 2012
Algehele gradering
Awesome place blows you away!
Reg W - Des 2012
Algehele gradering
We found an oasis in the desert, we were so pleasantly surprised, everything was great.
Lana F - Okt 2012
Algehele gradering
The most comforting, warm, friendly personal in SA and a beautiful building and decor too!
Harpreet S - Apr 2012
Algehele gradering
Good quality budget accommodation
Campbell M - Feb 2012
Algehele gradering
Nice
Idelle S - Jan 2012
Algehele gradering
A reasonable one night stop.
Gerhard O - Jan 2012
Algehele gradering
A little expensive, but still an excellent venue.
Lees meer- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 13, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom