Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Trail Lodge

Gastehuis
Standaard Dubbelkamers (B&B)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie. Badhanddoeke word voorsien. Daar is geen privaat kombuis vir B&B-kamers nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Ongelukkig is die eenhede nie troeteldiervriendelik nie.
1. Reg van toegang voorbehou.
2. Uitkloktyd: 11:00
3. Rook in die kamers en die gastehuis is verbode.
4. Gaste mag nie drink by die swembad nie.
5. Die wit kamerhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
6. Gepaste swemdrag moet te alle tye by die swembad gedra word.
7. Geen harde musiek na 22:00 nie.
8. Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie, gebruik asb. die asdrom in die badkamer.
9. Daar is nie privaat was- of strykgeriewe op die perseel nie.
10. Die hoofkombuis is slegs vir die personeel se gebruik.
11. Die braai-area is vir die gebruik van alle gaste en moet dus skoon gehou word.
12. Daar is geen kookgeriewe in kamers 3 - 8 nie, gaste mag wel die eetarea gebruik, vra gerus die bestuurder hieroor.
13. Gaste mag nie besoekers na 18:00 ontvang nie. 'n Boete sal gehef word of gaste sal gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat
14. Ontbyt word slegs tussen 07:00 en 09:00 bedien.
15. Ontbyt is 'n ligte kontinentale ontbyt wat brood, fyngebak, konfyte, kaas, graankos, sap, asook koffie en tee insluit.
16. Gaste mag nie in slaapklere in die eetkamer wees nie.
17. Kamers word nie oor naweke of openbare vakansiedae skoongemaak nie.
18. Geen duvets of komberse mag uit die kamers verwyder word nie.
19. Respekteer asb. die ander gaste.
20. Die verblyf is onder 24/7-kameratoesig.
21. Die bestuurder behou die reg voor om diens aan enige persoon te weier wat vyandig, aggressief, aanstootlik of dronk is. So 'n persoon sal gevra word om die perseel onmiddelik, sonder 'n terugbetaling, te verlaat en sekuriteit of die polisie sal ingeroep word om te help.
22. Die gebruik van alle geriewe is op eie risiko.
23. Indien gaste hulp benodig of 'n probleem met enigiets het, vra asb. die bestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-soldereenhede
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n solder-gesinskamer wat oor 2 verdiepings strek. Op die onderste verdieping is daar 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens wat ideaal is vir 2 kinders tussen 8 en 18 jaar in die oop solder met trappe. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het 'n rustieke kombuisie met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei, asook 'n etenstafel met bankies en 'n beskutte braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg en sluit 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstofie en mikrogolf in.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Ongelukkig is die eenhede nie troeteldiervriendelik nie.
1. Reg van toegang voorbehou.
2. Uitkloktyd: 11:00
3. Rook in die kamers en die gastehuis is verbode.
4. Gaste mag nie drink by die swembad nie.
5. Die wit kamerhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
6. Gepaste swemdrag moet te alle tye by die swembad gedra word.
7. Geen harde musiek na 22:00 nie.
8. Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie, gebruik asb. die asdrom in die badkamer.
9. Daar is nie privaat was- of strykgeriewe op die perseel nie.
10. Die hoofkombuis is slegs vir die personeel se gebruik.
11. Die braai-area is vir die gebruik van alle gaste en moet dus skoon gehou word.
12. Daar is geen kookgeriewe in kamers 3 - 8 nie, gaste mag wel die eetarea gebruik, vra gerus die bestuurder hieroor.
13. Gaste mag nie besoekers na 18:00 ontvang nie. 'n Boete sal gehef word of gaste sal gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat
14. Ontbyt word slegs tussen 07:00 en 09:00 bedien.
15. Ontbyt is 'n ligte kontinentale ontbyt wat brood, fyngebak, konfyte, kaas, graankos, sap, asook koffie en tee insluit.
16. Gaste mag nie in slaapklere in die eetkamer wees nie.
17. Kamers word nie oor naweke of openbare vakansiedae skoongemaak nie.
18. Geen duvets of komberse mag uit die kamers verwyder word nie.
19. Respekteer asb. die ander gaste.
20. Die verblyf is onder 24/7-kameratoesig.
21. Die bestuurder behou die reg voor om diens aan enige persoon te weier wat vyandig, aggressief, aanstootlik of dronk is. So 'n persoon sal gevra word om die perseel onmiddelik, sonder 'n terugbetaling, te verlaat en sekuriteit of die polisie sal ingeroep word om te help.
22. Die gebruik van alle geriewe is op eie risiko.
23. Indien gaste hulp benodig of 'n probleem met enigiets het, vra asb. die bestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f2e2d15e56b0cafac2f5d82bb715fcf53b402fea227d7303f139be8f58597abcd66f29401e3bb2a8b18bb8a82c9e2ef512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.042641501391 18.072472946623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem