Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Geen rook word in die huis toegelaat nie.
Daar moet te alle tye aan die Marlothpark-reëls toegegee word, aangesien daar boetes is.
Swartsakke moet by hoofhekke se ashope afgelaai word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom