Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjokkerland Woonstel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Tjokkerland Woonstel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerhard F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, ruim, veilige parkering.

Waarde vir geld. Ruim, slaapplek vir 6, veilige parkering, eetkamertafel, klein kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich K
Gesin met klein kinders

Clean, organised, great for quick stop over.

Clean, great for quick stop over with family, could have spent an extra day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B

Netjies en ruim.

Lekker gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V
Saam met vriende

Lekker vir n gesin om te oornag.

Lekker geslaap. 6 mense kan oornag. Volledig toegeruste kombuisie. Warm stort in 'n baie koue dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle S
Gesin met klein kinders

Egte Karoo-gasvryheid.

Enkelouer met 2 seuntjies op pad na Jeffreysbaai. Dame van die woonstel was baie vriendelik en ons het dit baie geniet om by Tjokkerland te kan oornag. Sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante W

Lieflik en rustig.

Ons was baie goed verwelkom. Ons het selfs paar goedjies by gekry wat ons nodig gehad het, en wat nie daar was nie. Sal definitief weer na Tjokkerland gaan indien ek weer in Cradock is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vergeet van die lae prys!

Gewoonlik kampeer mens dalk vir R400 per nag. Hier kry jy 'n groot woonstel met 2 groot vertrekke en nog slaapplek vir 4 ekstra persone. Alles netjies met stofie en mikrogolf. Net nie 'n pot nie, maar alles wat jy nodig het vir selfsorg. Die omgeving voel veilig en baie speelplek vir kinders agter in die kleuterskool. Nadele? Nie juis nie. Onthou dis net klaskamers aan kant van 'n gebou, so nie juis mooi ingang nie, maar onderdakparkering en sekuriteit vergoed daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan V
Gesin met klein kinders

Nice little place for the price.

The kids had a lot of fun in the play area at the back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michau-straat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf133dfd0e44f48674f1d253943ece7a6181b9efa9a0f717ea9f7c940da1c12cf1c837c1093aecbd7072934f2ff13a5478208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 3 Michau Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.1593838 25.6177163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem