Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornsprings

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Thornsprings
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heilsaam.

Was heerlik en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma S
Saam met vriende

Rural luxury.

Thornsprings is a luxurious and stylish getaway in the Eastern Cape. They can accommodate large groups and is ideal for family getaways. The showers, linen and kitchen deserve special mention as features of the property that make it worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste Karoo-kuier.

Ons het ongelooflik lekker by Thornsprings gekuier. Die huis het alles wat mens kan benodig. Dis stil en rustig en net goed vir die siel. Ons sal verseker weer hier draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V

Die huis was pragtig en dit was ongelooflik goed toegerus.

Die volwassenes en kinders het die wegbreek vreeslik geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en het daagliks die huis reggeruk. Ons kon net terugsit en lekker kuier met die familie en kinders. Wat lekker was is dat ons die kinders kon sien speel terwyl ons op die stoep gesit het. Werklik 'n wonderlike naweek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 nights felt like 30 nights.

Thornsprings is truly a wonderful break away from the city. The perfect place to enjoy outdoor cooking, walks, long sleeps and incredible sunsets. The house and host and staff = 5 star quality. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 900
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R7 900
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N10, Thornsprings Plaas, 30 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjf5PgLoY0LUgeZSBqLbn82H6lY6np2gmweuDiQ9K0N2IzyNp0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag, vir 14 mense 5 5 1 5 N10 Thornsprings Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.654914150515 25.19965146627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem