Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zeno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Anrie L - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning! Sal enige tyd weer daar bly!
Mandy V - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation in Hermanus, not far from the main town.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Good day Mandy
Thank you for taking time to write a review about your stay. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.
Regards, Zeno and Marlene
Marion F - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
The Whale on Main B&B se terugvoer
Good day Marion
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay in our guest house.
Regards, Zeno and Marlene
Vernon C - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful hospitality.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Beste Vernon
Baie dankie vir jou resensie t.o.v. jou verblyf by ons. Ons is bly dat jy die tyd geniet het.
Zeno en Marlene
Laurette V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit het soos huis gevoel. Ons sal definitief altyd daar tuisgaan.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Beste Laurette
Dankie dat jy jou ervaring by ons met voornemende gaste deel. Ons is bly dat jy tuis gevoel het in ons gastehuis.
Groete, Zeno en Marlene
Casper Steenkamp S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, diens en kos is baie goed. Plek is baie skoon.
Jan S - Aug 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike, lekker naweek.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Baie dankie Jan em Stephanie vir julle positiewe terugvoer oor julle verblyf in The Whale on Main. Ons voel geëerd om julle as ons gaste te kon verwelkom. Hopelik sien ons julle binnekort weer.
Jonathan W - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Thank you for your review, Jonathan. We appreciate your positive feedback.
Cris I - Apr 2022
Algehele gradering
I thoroughly enjoyed my stay.
Sune M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Paolo A - Okt 2021
Algehele gradering
We were welcomed warmly and made to feel at home from the minute that we arrived.
Charmaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Goed geleë en kamers is pragtig.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Beste Charmaine
Dankie dat jy by ons gebly het en vir die positiewe resensie.
Ons hoop om jou weer te kan huisves indien jy weer Hermanus toe kom.
Albert T - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik. Dankie.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Beste Albert,
Dit was lekker om julle hier by The Whale on Main te kon akkommodeer en ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien - dalk om walvisse te kom kyk!
Groete,
Zeno & Marlene
Luzette G - Feb 2021
Algehele gradering
Wow! Uitstekend.
The Whale on Main B&B se terugvoer
Beste Luzette. Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom, dalk tydens die walvisseisoen.
Ansa L - Nov 2020
Algehele gradering
Friendly, pleasant, lovely breakfast. Highly recommended!
Diane P - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful guesthouse with a lovely host.
Esme J - Sep 2019
Algehele gradering
Luuks, netjies en tog baie huislik!
The Whale on Main B&B se terugvoer
Beste Esme,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12