Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melaney K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

We stayed for one night and wished it could be longer. From arrival to departure, the staff was friendly and attentive. The room decor is calming and peaceful, and everything needed is provided. The breakfast was top-notch, and the view over the ocean was amazing. The only negative was that our room had an interleading door which compromised privacy and we could clearly hear the TV playing in the next room. Other than that, it was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, het dit baie geniet, goed geleë en baie vriendelike personeel.

Ek beveel die Robbeberg Beach Lodge ten sterkste aan. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en hulle diens is uitstekend. Die Lodge bied goeie waarde-vir-geld verblyf en is baie goed geleë met mooi uitsig oor die Robberg reservaat en die see. Ons het geen beurtkrag daar ervaar tydens ons verblyf nie en dit is baie veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilee J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee J
Gesin met tieners

Netjies, veilige parkeerplek. Mooi omgewing, en strand reg oorkant die straat.

Netjiese kamers. Gerieflike swembad. Vriendelike personeel. Mooiste omgewing en uitsig. Gerieflike verblyf saam met 2 tienerseuns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Baie dankie, Marilee.
Jou terugvoering beteken die wêreld vir ons.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Die span by Robberg

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Zelnari L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelnari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Die hotel is pragtig binne, die uitkyk is prentjie mooi en die kamerjasse is dik en snoesig. Ons het die lekkerste ontbyt geëet elke oggend na ons strand draffie met sonsopkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hallo Zelnari
Baie dankie, dit is so lekker om weer van jou te hoor. Jou gawe woorde beteken die wereld vir ons en ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Die span by Robberg

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Gabriela C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriela C
Besigheidsreis

Absolutely beautiful location.

I felt like royalty staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Thank you, Gabriela. It was great having you with us and we hope to welcome you back soon.
Warm Regards,
The team at The Robberg

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautifully positioned, well-run lodge.

The 50% discount was greatly appreciated! We enjoyed the easy access to our ground floor room, and its lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Dear Liz,
Thank you for your recent stay with us. It Is great to hear that you had such a lovely time and we hope we get to welcome you back in future.
Warm Regards,
The team at The Robberg

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
David B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxed.

Generally no complaints but some positive criticism as feedback. Security, wonderful to have RFID tags but returning via Cottage Pie gate never worked so had to always return from beach via reception. Suggest that regular check done for working access in both directions. At breakfast, for people who enjoy tea (like us) the option of a pot and not just a teabag in a cup should be a default question from waiter. Another tip for some of the waiter staff, listen and confirm order placed. Some mornings, requests were ignored and wrong selection delivered, but was not a problem because all options were delicious. On arrival it was pouring with rain so it was wonderful to get a meal delivered to the room rather than travel out. Very much appreciated! Well done. Staff is pleasant, views from dining room and reception patio is wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles by hierdie lodge in plek. Die staf is goed opgelei en baie professioneel.

Alles hier is 'n plesier om te beleef en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O
Gesin met tieners

Goeie ligging, heerlike kos.

Jy is reg op die strand. Die eenhede is mooi, netjies en skoon. Die kos is uitsonderlik en die personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebatso R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebatso R
Enkelreisiger

Excellent and Peaceful.

Service, breakfast was amazing. Love how quiet it was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Raymond C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not happy.

The ad says beach views - we were on the ground floor and we looked into a tree; it says free WiFi which was non-existent. Quite disappointed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel, diens, kamer en ontbyt was fantasties.

Ek sal net sê die verwagting wat die foto’s geskep het en realiteit verskil nogals baie, alhoewel dit nog steeds ‘n mooi uitsig was. Die foto's skep die indruk dat mens teen-aan die see is, en dit is nie so nie. Daar is 'n pad voor jou en hordes mense wat daarvan gebruik maak. Die enigste ander teleurstelling is dat hulle ‘n rokersarea reg onder ons kamer gehad het en dit was onaangenaam om die rook reuk in die kamer te hê reeds van vroegoggend af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek!

Lieflike plek, mooiste see-uitsig, heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel. Ons sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Gesin met klein kinders

Brilliant service, great room! Well done- will be back for sure.

Great breakfast and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and views.

Very relaxing stay. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Dear Matthew, thank you for your review received. It was a great pleasure hosting you, and we thank you for your recommendation. Warm Regards, The Robberg Team.

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Anita D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Enkelreisiger

Excellent!

Excellent accommodation and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Dear Anita,
Thank you for your review received.
It was such a pleasure meeting and hosting you and we hope we get to welcome you back real soon.
Warm Regards,
The Robberg Team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Amanda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en spesiaal.

Personeel baie professioneel en vriendelik. Kamer baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Liewe Amanda,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dis was lekker om jou by ons te he en ons hoop om jule gou weer te sien.
Groete,
Die span by die Robberg

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Heinrich N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Gawe mense, 'n wonderlike ligging en uitsigte met 'n heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Liewe Heinrich,
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Die Robberg Span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Sarah D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonder, caring environment.

The staff were very attentive and polite and did everything to make our stay lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Dear Sarah,
Thank you for your 5-star review.
We are so pleased to hear that you had such a wonderful stay with us.
We look forward to welcoming you back real soon.
Warm Regards,
The Robberg Team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Luzaan U - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan U
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker gebly!

Baie lekker gerieflik en rustig. Alles was waar dit moet wees. Dis skoon en netjies en veilig. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Luzaan,
Baie dankie dat jy 'n tydie afgeknyp het om terugvoering te gee oor jou onlangse besoek. Ons is baie bly dat jy jou verblyf en tyd by ons geniet het en ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Veilig bly.
Die Robberg Span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Mirike D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Definitief waarde vir geld en sal dit vir enige paartjie kan aanbeveel.

Baie naby aan die strand. Puik diens en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hello Mirike,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is so bly dat julle so lekker saam met ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer terug te verwerlkom.
Tot ons julle weer sien.
Die Robberg Span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Ruan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Personeel is vriendelik en gaan regtig uit hul pad om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Sal sekerlik weer The Robberg Beach Lodge besoek. Was meer as tevrede met alles wat daar ervaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hello Ruan,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is so bly om te hoor dat jy so lekker by ons gebly het. Mag ons jou gou weer sien.
Groete,
Die Robberg Span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Dale P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tasteful decorations, stunning hotel, outstanding service.

Really stunning, thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Dear Dale,
Thank you for your kind review.
It was such a pleasure meeting you and we hope we get to welcome you back real soon.
Warm Regards,
The Robberg Team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Marnus D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige plek. Skoon en met vriendelike personeel.

Die lodge is baie goed geleë. Ons sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hello Marnus,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit maak ons so gelukkig om te hoor dat jy so lekker by ons gebly het.
Ons hoop dat julle ons gou weer sal besoek.
Groete,
Die Robberg Span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Ma-rené M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ma-rené M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die dekor is puik! Netjiese rustige kamer.

Waarde vir geld met ontbyt ingesluit. Mooi, besonderse lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Liewe Ma-Rene,
Vreeslik dankie vir jou terugvoering.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gereeld hier in Plettenberg Baai te sien.
Groete,
Die Robberg Span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Christopher M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful views, good food, relaxing and peaceful.

We had a great few days here, nice facilities and a very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Dear Georgina,
Thank you for your 5-star review received. We loved hosting you and we are pleased to hear that you enjoyed ll that we have to offer.
Until we meet again.
Warm Regards,
The Robberg Team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Nina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S
Gesin met tieners

Fabulous location, excellent service.

We loved the closeness to the beach, great breakfasts, attentive staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Nina,

Thank you for staying with us. We are delighted to hear that you had a lovely stay and enjoyed the beautiful views of the Robberg beach and the service of our hardworking staff.

We hope to welcome you back in the near future.

Best wishes,
- The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Thys S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S
Gesin met tieners

Baie goeie diens vriendelike personeel. Goeie ligging.

Die personeel loop regtig die ekstra myl om alles so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Thys,
Dankie dat u by ons gebly het. Ons is so bly om te hoor dat u baie tevrede was met die diens van ons ongelooflike personeel. Hulle doen regtig die ekstra myl.
Ons hoop dat u ons binnekort weer sal besoek!
Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Justin M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and nice facilities. Staff were very disappointing. They need proper training.

We had to constantly look for the waiters to get service and send back food that was overcooked. Didn't feel very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Justin,
Thank you for staying with us. We are delighted to hear that you enjoyed our location and facilities.
Thank you for your feedback. Kindly note that we have forwarded it to our management team who will address this further.
We hope to welcome you back in the near future.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Jonelda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is baie goed, loop afstand van die strand. En die uitsig is uitstekend. Die gastehuis is net bietjie vervalle en kort bietjie liefde.

Die gastehuis lyk nie so mooi soos op die foto's nie. Die plek was nogal vuil vir ‘n vyfster. Ek het taamlik gegril.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carole M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Our stay was short and sweet as it was a night stop as we carried on up the coast. Our room was fine for what we required it for, however the walls are very thin and we could hear everything our neighbours were up to, which for a longer stay would not be ideal and rather uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Carole,

Thank you for sharing your experience. We are pleased to hear that you had a beautiful stay. It would be a great pleasure to welcome you back in the near future.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team.

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Kim K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, clean, professional and enjoyable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Kim,

Thank you for staying with us. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and hope to see you again very soon.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Leon J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik

Lekker en mooi. Goeie ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi units met vriendelike mense.

Moes eintlik nog 'n dag gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Kobus,

Dankie dat u by ons gebly het. Ons is dankbaar dat u heerlik gekuier het en hoop om u terug te verwelkom vir 'n langer verblyf.

Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Anthony Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable and relaxing.

Very friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Anthony,

Thank you for staying with us. We are happy to hear that you had a lovely time and were well taken care of by our guests. We hope that you visit us again soon.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Juane R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens.

Baie netjiese kamers en skoon, baie goeie personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Juane,

Dankie vir u pragtige resensie. Is bly om te hoor dat u lekker by ons gekuier het en u graag binnekort weer wil huisves.

Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Monica U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica U
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing two days.

We absolutely loved the hotel. Loved the staff who are so eager to help and are so friendly. The rooms are stunning, clean and beautiful. The meals from breakfast to dinner was divine. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Monica,

Thank you for sharing your lovely review. We are delighted to hear that you loved our hotel and had an amazing experience. It would be a great pleasure to have you back.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Dean M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en gerieflik.

Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Londi M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

I enjoyed my stay, I will call again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Londi,

Thank you for staying with us. We are pleased to hear that you loved your stay and would be so delighted to welcome you back soon.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Meesha B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meesha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dis 'n pragtige, netjiese plek met die vriendelikste mense en goeie diens. Ek sal die plekkie oor en oor aanbeveel vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Meesha,

Dankie vir u pragtige resensie. Ons is verheug om te hoor dat u mooi gebly het en sal u binnekort weer welkom wil heet.

Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Clare T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and kind helpful staff.

Great experience and a trouble free stay. Staff well trained and really enjoy their jobs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Clare,

Thank you for staying with us. We are delighted to hear that you had a lovely time and were well taken care of by our staff.
We hope to see you again very soon.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Ivan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Fantasmagories.

Almal was vriendelik, die kos was uit die boonste rakke en ek is mal oor die stilte en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Ivan,

Dankie dat u by ons gebly het. Ons is verheug om te hoor dat u heerlik saam met ons gekuier het en u maaltye geniet het. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.

Beste Wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Maureen N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N
Besigheidsreis

Kan nie beter nie. Absoluut fantasties. Vriendelike personeel.

Fantastiese uitsig, lekker rustig, bietjie uit die dorp uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Maureen,

Dankie dat u by ons gebly het. Ons is verheug om te hoor dat u 'n ontspannende tyd saam met ons gehad het en u graag in die nabye toekoms weer welkom wil heet.

Beste Wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Mawande N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mawande N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I did not know Plettenberg Bay is such a beautiful and clean town until this past weekend.

After the visit with my spouse we decided to bring our children to this beautiful place and have a holiday as a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Mawande,

Thank you for sharing your experience. We are grateful to hear that you had a lovely time with your family at our lodge and would love to welcome you back in the near future.

Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Saulene S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saulene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, uitstekende kliëntediens, vriendelike omgewing.

Ons het 'n lekker tyd gehad, dis 'n pragtige plek. Baie dankie vir opregte vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges se terugvoer

Hi Saulene,

Dankie dat u by ons gebly het. Ons is bly om te hoor dat u heerlik by ons gebly het en hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.

Beste Wense,
Die Robberg Beach Lodge-span

The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachyhead-rylaan 89, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjAgqVE7Sv4zVKXD1kj2LRKv6qw3LdYvCS9zQ47zwTY3njy5zM8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 280 nouVanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 89 Beachyhead Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.076150031638 23.370575308799