Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Prawn Hatchery

BYO Overlander Camp
Vanaf R400
R400 R320
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

BYO Overlander Camp bied slaapplek aan 12 gaste en het plek vir 3 voertuie. Daar is ook 'n warmbad. Gaste maak gebruik van ablusiegeriewe met 'n bad en toilet. Let asb. dat daar nie elektriesiteit is nie, maar gaste is welkom om 'n verlengingskabel (van ten minste 40 m) saam te bring en by die trouvenue in te prop.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
CaraSuite
Vanaf R840
R840 R672
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie karavaan is geskik vir 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 1 tafel wat as 'n bed oopvou. Die eenheid het 'n yskassie, wasbak en 'n kombuisie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Matt's Retro Camp
Vanaf R840
R840 R672
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dit is 'n outydse swart karavaan wat ideaal is vir 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en elektrisiteit. Saam met die Retro Camp is daar 'n daktent wat 1,5 m van die grond af is. Dit kan op versoek teen 'n ekstra koste gehuur word indien dit vooraf gereël word. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Dit is ideaal vir 2 gaste wat 'n matras deel. 2 koepeltente kan ook teen 'n ekstra koste gehuur word. Hierdie tente is elkeen ideaal vir 2 gaste wat 'n matras deel. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Chapel
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Chapel is 'n enkelkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n aparte, gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook privaat ablusiegeriewe buite met 'n bad en 'n toilet. Daar is geen kaste in die eenheid nie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging. Neem asb. kennis dat daar geen kaste in die kamer is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Broodstock
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Broodstock is 'n enkelkamer met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is geen kaste in die eenheid nie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Nursery
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Nursery is 'n dubbelslaapkamer met 'n dubbelbed en 1 dagbed. Die eenheid is naby die gemeenskaplike kombuis. Daar is geen kaste in die eenheid nie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Pumphouse
Vanaf R1 070
R1 070 R856
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Pumphouse is 'n enkelkamer met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig. Die eenheid het nie kaste nie en is teenaan 'n ander eenheid, Broodstock. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Neem asb. kennis dat daar geen kaste in die eenheid is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Flying Prawn
Vanaf R1 070
R1 070 R856
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Flying Prawn is 'n dubbelslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 dagbeddens. Dit is ideaal vir 2 paartjies of 'n gesin van 4. Daar is geen kaste in die eenheid nie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Red Herring
Vanaf R1 070
R1 070 R856
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Red Heriring is 'n dubbelslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 dagbeddens. Die eenheid is ideaal vir 2 paartjies of 'n gesin van 4. Daar is geen kaste in die eenheid nie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Tap Room
Vanaf R1 120
R1 120 R896
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Tap Room is 'n enkelkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed vir 'n kind. Die eenheid is apart van die ander eenhede en het 'n pragtige uitsig en sy eie yskassie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Prawn Feed
Vanaf R1 120
R1 120 R896
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Prawn Feed is 'n dubbelslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 dagbeddens. Dit is groter as Flying Prawn en Red Herring. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is geen kaste in die eenheid nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest
Vanaf R1 170
R1 170 R936
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Forest is 'n eenheid met 2 slaapkamers met 2 koningingrootte-beddens en 1 enkelbed. Die eenheid se stoepie het 'n tafel, stoele en 'n yskassie. Daar is geen kaste in die eenheid nie. Slegs die een slaapkamer het 'n deur vir privaatheid, die ander kamers het nie deure nie daarom is dit meer geskik vir 'n gesin van 5. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Kelp Room
Vanaf R1 320
R1 320 R1 056
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kelp is 'n dubbelslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 4 enkelbeddens. Die eenheid is langs die gemeenskaplike area en die jenewertenk. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is geen kaste in die eenheid nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Penny's Cottage
Vanaf R1 780
R1 780 R1 424
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Penny's Cottage is 'n drieslaapkamer-eenheid met 'n kombuis, stoep en privaat tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde oopplan-kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Laer voertuie mag dalk op die grys en gras geskraap word op pad na The Prawn Hatchery toe, dus word gaste aangeraai om stadig te ry.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, sodat alle gaste hul verblyf kan geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
R400 R320
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 67 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatikulu Lagoon, Reserve 8, Ongoye, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHy5yXtPAcq6lIkwGq3DNEAaJHA0nJLN4sMWvNOfDYo6LORnXOl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R320 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Amatikulu Lagoon Reserve 8 3800 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.091258255354 31.631215810776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem