Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir The Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jerome G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome G
Enkelreisiger

Ek het 'n baie rustige en genotvolle verblyf gehad.

Ek het my kuier baie geniet. Met my verblyf was dit rustig en ek was privaat en nooit gepla nie. The Nook is 'n pragtige losstaande eenheid en beskik oor al die nodige geriewe. Dit beskik oor 'n mikrogolf eenheid, 'n ruim yskas, vol DStv-pakket en WiFi vir jou gerief. Die eenheid beskik ook oor sonkrag en 'n inverter wat kragonderbrekings voorkom, selfs wanneer die dorp sonder water sou wees. Dit bied veilige onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik lekker geslaap.

Baie skoon en netjies, eienaar was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nook se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons probeer altyd ons bes en waardeer wanneer gaste ons moeite raaksien. Dankie daarvoor. Groetnis uit Cradock. Hanna

The Nook
DJ A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DJ A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and facilities. Really enjoyed our two night stay. Would definitely return.

Hanna our hostess was most helpful and was particularly attentive to keeping us informed of the load shedding schedules which was a great help. Their inverter system significantly reduces the impact of loadshedding. The cottage was well equipped and had everything we needed including a braai facility. The off road parking was a great help and if we travel that way again we will certainly use The Nook again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nook se terugvoer

Hi Dave and Jill,

It was a privilege to meet such a lovely couple.
We would really love to see you again. Stay safe and hope all your plans come to fruition.
I am really glad that you loved The Nook.

Regards,
Hanna

The Nook
Riaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Enkelreisiger

Pragtig, skoon, netjies en veilig.

Alles, was presies wat ek verwag het en meer. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nook se terugvoer

Hi Riaan,
Ek is bly dat alles reg was. Dankie dat jy by ons oorgebly het en veilig gevoel het. Mag 2022 vir jou baie goed wees.
Groete,
Hanna

The Nook
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0bd094a5de65fad11507906edc80efe3ea8afbaf9095898d7194f29c99e054f7658efb177e2b2adc7823627fbcb573b029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 De Kock Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.165010337808 25.626471105729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem