The Nook
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Jerome G - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het 'n baie rustige en genotvolle verblyf gehad.
Lees meerAnnemarie J - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik lekker geslaap.
The Nook se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons probeer altyd ons bes en waardeer wanneer gaste ons moeite raaksien. Dankie daarvoor. Groetnis uit Cradock. Hanna
DJ A - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation and facilities. Really enjoyed our two night stay. Would definitely return.
Lees meerThe Nook se terugvoer
Hi Dave and Jill,
It was a privilege to meet such a lovely couple.
We would really love to see you again. Stay safe and hope all your plans come to fruition.
I am really glad that you loved The Nook.
Regards,
Hanna
Riaan S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies en veilig.
The Nook se terugvoer
Hi Riaan,
Ek is bly dat alles reg was. Dankie dat jy by ons oorgebly het en veilig gevoel het. Mag 2022 vir jou baie goed wees.
Groete,
Hanna
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kock-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom