Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BloemSlaap

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir BloemSlaap
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eamon W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eamon W
Gesin met klein kinders

Excellent.

Lovely guest house which is centrally situated. Private unit with a porch where one can have a small braai in the evening. My family and I enjoyed our stay and we will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

This family was no trouble at all! We were blessed to host them and will gladly do so again.

BloemSlaap
Melvin Q - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin Q
Gesin met klein kinders

Excellent.

Stay was very satisfactory and very comfortable. Had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

It was a pleasure to host Melvin and his family. They treated our space with respect and will always be welcome to visit again.

BloemSlaap
Heather D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Consider this poorer quality accommodation; poor communication when all issues arose.

Puffy pillow fairly comfortable but difficult to communicate with the owner, didn't answer phone calls. Filthy carpet next to the bed and dirty microwave inside. The bathroom sink is poorly built, wobbled badly, and there is a question of the hygiene in the large gap between the sink and the wall (dishes must be cleaned there too). The TV is impossible to turn on with no instructions provided. We got shouted at by another lady (tenant?) when we turned the bright light outside off in the morning (the light had shone brightly under the window blinds onto the bed all night and we'd had to block this with tea towels). It seemed the light switch turned the borehole pump off, which also turned off all water to the household (no sign indicating so). This is not the way to treat guests and suggests the switch is not City Certified as sharing of the switch is illegal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

To all potential customers, please read all the great comments that we have received since the start of our relationship with LekkeSlaap. These negative remarks are the privilege of Heather and do not reflect previous clients' experiences.

- The light outside at the car was placed at the suggestion of previous customers. If it was a bother, the tenant could have informed me, as I am clear on all my communications and never ignore tenants.
- The light by their car was switched off at 6:30 in the morning when the sun had already risen. The owner of the unit confronted the individual, as they had actually switched off the borehole, impacting the other unit on the premises, as well as the owner's house.
- The light and the borehole are actually on two separate plugs, as done by a professional electrician. Clients visiting the Puffy Pillow have no need to open the lid of said plugs.
- The TV is converted into a smart TV by a MiBox. I addressed the issue, which was that the TV's HDMI channel was changed by the client. It was sorted and I even suggested that they indicate which programme they wanted to watch, so we could assist. She declined the offer and indicated that they had a very long day and would probably go to sleep soon.

The photos of the Puffy Pillow on LekkeSlaap are 100% accurate and clear. Personal preferences will always impact a person's perspective.

Both The Neighbour Cottage and The Puffy Pillow are cleaned thoroughly by the owner herself or the secretary or a person who also lives and works on the premises.

We are blessed with great customers and two awesome units.

BloemSlaap
Tilla D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al was dit net vir die een nag, was ek baie beïndruk. Oulike plekkie.

Die plekkie was 'n verrassing. Die perfekte gasvrou was daar. Het 'n groot krisis gehad toe ons daar aankom. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help. As jy moeg is van die ver afstand en jy nog in 'n vreemde plek ook is, was sy wonderlik. Baie dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

It was a pleasure to host this guest. She reached out to us with a personal crisis, which we were privileged to assist her with. She and her husband will be welcomed back any time.

BloemSlaap
Elné B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik, gemaklik.

Ons het by The Puffy Pillow gebly. Gemaklike bed en vriendelike atmosfeer. Sal gerus weer daar bly as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons verwelkom Elné graag weer.

BloemSlaap
Rene H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar oorbly.

Prys goed, fasiliteite ok en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Baie dankie René. Ons verwelkom julle weer graag!

BloemSlaap
Hannetjie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oorslaapplek voor verdere reis.

Die plekkie is ideaal om 'n nag oor te slaap, alles wat nodig is, is beskikbaar. Dankie ook aan die eienaar wat die besoeker heeltyd op hoogte hou, selfs van die loadshedding skedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Hannetjie and her spouse were appreciative guests. As indicated, The Puffy Pillow is the ideal sleepover to break a long journey. We will gladly host her again.

BloemSlaap
Gerrit J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is aanvaarbaar as jy een nag by BloemSlaap tuis gaan.

Slegs Netflix was beskikbaar. Geen nuuskanale of radiostasies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Goeiedag Gerrit
Dankie vir jou terugvoer.
Die eenheid het 'n MiBox in, wat die TV 'n Smart TV maak. Daar is toegang tot Netflix, YouTube, Google.

'N Gas kan ook hulle eie subskripsies tot ander hulpbronne stream.

Blessings

BloemSlaap
Gerhard L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met vriende

Rustige stil gebied en baie veilig.

Volledig toegerus met selfs filter water in die groter eenheid. Netjies binne met televisie en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang.
Maak graag weer so.
Seënwense

BloemSlaap
Hester E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E

Vinnige oornag.

Ons het laat in Bloemfontein gekom en hulle was akkommoderend met die kry van die sleutel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Baie welkom om enige tyd weer van BloemSlaap gebruik te maak.
Seënwense

BloemSlaap
Anre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese akkommodasie. Baie gerieflik. Lizelle is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier oorslaap.

Pragtige en gerieflike akkommodasie. Alles wat mens nodig het en meer. Die bordspeletjies het die kinders besig gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Kinders wat bordspeletjies kan geniet is altyd welkom. Baie dankie vir die terugvoer. Sien weer!

BloemSlaap
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Kamer was baie lekker en netjies. Hulle sal net moet kyk na die toilet wat nie heeltemal die water stop as daar gespoel is nie. Verder geen probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BloemSlaap se terugvoer

Kobus, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.
Blessings

BloemSlaap
Lizane M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizane M
Gesin met tieners

Bekostigbaar.

Dit lyk of ons 'n geyser deel met 'n ander kamer. Ons gesin van 4 kon nie almal stort die oggend nie. Geen warm water nie. Hond se geblaf was nogal baie steurend. Kon nie koffie drink die oggend nie, want daar was nie genoeg verromer vir 4 koppies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vriendelike, warm hartsmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S
Besigheidsreis

Clean, neat, and a friendly host.

Stayed 6 nights while on business, clean and neat. Friendly service. Will stay again on my travels when in Bloemfontein again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Gesin met tieners

Was in Bloemfontein vir 'n troue.

Was baie netjies en als wat mens nodig gehad het, was daar. Ligging is ook lekker naby die mall vir uiteet. Baie lekker geslaap daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras oor die diens en netheid van die verblyf.

Ons was baie tevrede. Alles was presies soos op die fotos. Dit was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lamont L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lamont L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter swak.

Hierdie word geadverteer as 'n selfsorg. Daar is net 'n mikrogolfoond. Geen stoof, geen potte nie. Die motorhek werk nie, en ons as gaste moet dit met die hand oop- en toeskuif in die reën. Die matras is seker een van die goedkoopste wat hulle kon koop, met die springs wat heelnag in jou rug steek. Die badkamer het geen ventilasie nie en daar is geen ruite nie. Die wasbak wat skottelgoed in gewas word is dieselfde wasbak waar jy moet tandeborsel en gesigwas. Die mat is vuil met bruin vlekke op dit. Dit word geadverteer dat daar 'n braai is. Geen braaigeriewe nie. Ek sal glad nie BloemSlaap aanbeveel vir enige iemand nie. Die voorstelling wat gegee word en wat jy kry, verskil hemelsbreed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en akkommoderend.

Ons was in en uit met ons reis-reëlings, maar geen moeite gewees vir ons gasvrou nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies en skoon.

Lekker ruim sitkamer, TV en WiFi. Kombuis is lekker ingerig. Groot badkamer. Die eenheid is netjies en skoon. Perfek vir gesin met 2 kinders. Dankie BloemSlaap, ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim, privaat en pragtig.

Ons reis elke maand en BloemSlaap is vir seker onder ons top 5 bestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harrisson P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harrisson P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal kan aanbeveel.

Kliëntediens was goed en als was mooi skoon. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzana C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely amenities, we were pleasantly surprised. Well recommended for a stop over stay.

Refreshments and coffee included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri M
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

Vriendelik en behulpsaam, selfs ekstra lig met kragonderbreking en komplimentêre pannekoek. Dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en sal verseker weer gaan.

Baie lekker gebly. Omgewing was rustig. Sal weer gebruik maak van Neighbour Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laura M
Gesin met klein kinders

Het slegs een aand oorgeslaap. Gemaklik en netjies.

Ona het 'n baba van omtrent 3 maande, eienaar het ons tegemoet gekom met haar en ook toegelaat dat ons ons haar waentjie later optel aangesien ons moes Dr toe gaan voor ons gery het. Eienaar het ook haar bes gedoen om ons te help tydens kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, hulpvaardig en baie vriendelik. Voel soos tuis.

Eienaars het tydens beurtkrag gesorg dat ek en my kinders kan kos voorberei, het hul voertuig aan ons beskikbaar gestel om mee te ry terwyl ons gestrand was. Het sonder enige adissionele kostes ons klere gewas na afloop van elke dag se sport-aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Alles wat ons nodig gehad het was daar en dis mooi skoon. Mense is vriendelik. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisma J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma J
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Die eienaars het ons so baie gehelp toe ons voertuig probleme gegee het, hul het mense gekontak en nommers gegee van mense wat ons dalk kan help. Hul was vriendelik en behulpsaam. Die plek was mooi skoon en net wat benodig word vir 'n gesin van 4 wat dalk hier kuier vir 'n skooltoer of sport. Ons het dit baie geniet en is definitief oor 2 jaar terug as HJS en Grey College weer teen mekaar speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil K
Gesin met tieners

Vriendelik, netjies.

Personeel vriendelik/beskikbaar en sien om na hulle kliënte se behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynclaire J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynclaire J
Gesin met tieners

Enjoyed it.

Quiet, very clean, complimentary milk, water, toiletries were good, loved the hand cream. Very clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het dit geniet.

Stil, baie skoon, komplimentêre melk, water, toiletware was goed, het baie gehou van die handeroom. Baie skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bretagne-straat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1783c1999aad4f197497f688bab6e2bf8dd09e92b7d116c78167eb63474c260d28a961bc77976d871b28eaefbd2c0906dce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 1 Bretagne Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.077400623964 26.241366692465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem