Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BloemSlaap

The Puffy Pillow
Vanaf
Vanaf R450
per eenheid
Beskrywing

The Puffy Pillow het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware. Die kamer het 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat die eienaar ook op die perseel woon.
Wasgoeddienste is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra fooi.
Jafels, 'n verskeidenheid pasteie, koeldranke en lekkernye is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Een klein hond kan in The Neighbour Cottage geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Neighbour Cottage
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

The Neighbour Cottage het slaapplek vir 'n gesin en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Gaste in die eenheid deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, YouTube en Google. Die kothuis het ook gratis WiFi. Die eenheid het 'n stoep met 'n etenstafel en 'n braai. Jafels, 'n verskeidenheid pasteie, koeldranke en lekkernye is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Daar is speletjies in die kothuis en 'n veerpyltjiebord buite op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eienaar ook op die perseel woon.
Wasgoeddienste is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra fooi.
Jafels, 'n verskeidenheid pasteie, koeldranke en lekkernye is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Een klein hond kan in The Neighbour Cottage geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bretagne-straat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1783c1999aad4f197497f688bab6e2bf8dd09e92b7d116c78167eb63474c260d28a961bc77976d871b28eaefbd2c0906dce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 1 Bretagne Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.077400623964 26.241366692465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem