The Loft
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 291
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer kom!
Nadia M - Apr 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, fantasties.
Erika F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Hazel H - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig - maar vir nie meer as 2 aande nie.
Sanet B - Des 2023
Algehele gradering
'n Ware huisie by die see!
Lees meerJohrina H - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne, voel of jy vir ewig wou bly.
Lynette R J - Nov 2023
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte verblyf.
Le Donna L - Nov 2023
Algehele gradering
Amazingly perfect. Me and my husband both loved it there.
Karen T - Okt 2023
Algehele gradering
Smaller than expected with no bathroom privacy. Attention to detail lacking.
The Loft se terugvoer
The description is very clear:
"all areas are open-plan" (this is clear then that all open plan even bathroom)
"on the balcony there is a portable braai" I provide everything you need for the braai, even blits & half a bag of charcoal (complimentary), all utensils & stainless steel bucket for ashes.
"open plan studio/loft apartment" (a studio /loft is a small space)
Kitchen is as per photos - small shelve taken away, blue cupboard (as per photo) is there. The rest of the kitchen is exactly as photos shown on website.
I say in my welcome email to guests that I provide tea, coffee, sugar, olive oil, salt & pepper - I do not mention milk.
One day prior to arrival I sent all arrival & key collection info to cell number provided.
On these WhatsApp messages it has the lockbox key code & even a video of how to open lock box.
Wi-Fi code is also provided in these welcome messages.
Guest did not bother to read my messages.
We pride ourselves in the fact that we pay a lot of attention to detail - we supply a lot of extras to make guests stay comfortable & enjoyable.
I therefor take offense in the review given above & would not like to have this guest stay with us in future.
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Yvonne B - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig maar plek is oud, bedompig en afgeleef.
The Loft se terugvoer
Rakende die netheid gradeering:
Die gas het sonder toestemming 12:00 in loft ingegaan, terwyl ek spesifiek aangedui het dat inklok tyd 14:00 is.
Die vorige gaste het 10:00 uitgeboek, daarna moet die huishoudster skoonmaak en dan doen ek saam met die huishoudster ‘n inspeksie voor die aankoms van nuwe gaste.
Ek het 13:00 na die eiendom gegaan om te kyk of als reg is, maar toe uitgevind dat die gas vroeër ingegaan het.
My personeel maak goed skoon en, as daar wel iets was (wat ek definitief sou opgelet het met die inspeksie), kon ek dit uitgesorteer het, saam met die personeelslid, as die gas nie vroeër ingeboek het nie.
Rakende die kliëntediens:
Ek het die gaste vriendelik hanteer soos altyd, maar het wel vir die gas ‘n boodskap gestuur om te laat weet dat ek nie die plek se inspeksie kon doen nie a.g.v. die feit dat hul vroeër ingeboek het. Ek het hulle ook laat weet om my in kennis te stel as daar enige probleme is. Ek het geen terugvoering op my boodskap ontvang nie.
Rakende die waarde vir geld:
Die gas het betaal vir 'n goed toegeruste eenheid met alles daar wat geadverteer is.
Rakende die kommentaar:
- Beddegoed: Dit is nog koel saans, dus sit ons winter beddegoed op. Dit is nuwe beddegoed.
- Die eenheid is netjies en gemaklik, met nuwe elektriese & gas toebehore.
- Al die meubels en "finishings" is nuut en goed versorg.
- Na die winter word die buite en ingeboude stoep se meubels weer geverf. Hierdie benodig goeie weer om te doen, wat ons nog nie gehad het nie. Die meubels is egter nogsteeds nie oud en afgeleef nie.
- Daar is 2 vensters waarvan albei werk. Wanneer beide die voorste en agterste vensters oop gemaak word, is daar uitstekende ventilasie.
- Soos aangedui op die inligting het die verblyf ‘n strooidak en strooidakke het ‘n spesifieke reuk.
Hiadee V - Aug 2023
Algehele gradering
Tiny, but everything you need for a short stay.
Pierre D - Jun 2023
Algehele gradering
Oornag akkommodasie: baie gerieflik met uitstekende ligging.
Claudette E - Mrt 2023
Algehele gradering
A perfect jewel.
Sonika H - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, naby die see en goeie deel van dorp.
Hanna-mi L - Nov 2022
Algehele gradering
Wegbreek.
Wilmari W - Nov 2022
Algehele gradering
Stil en rustig. Goed toegerus. Mooi en gemaklik.
Tersia A - Okt 2022
Algehele gradering
Good location with lovely patio and views.
Zarita K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en weg van die gejaag van 'n stad.
Jaco K - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met allles wat jy nodig het. Fantastiese uitsig.
Lizel J - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Hetta B - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Toby En Cecilia A - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Die Loft is in 'n puik kondisie. Skoon en gemaklik. Camila die host was absoluut skitterend.
Gerhard T - Sep 2022
Algehele gradering
Puik teen see.
Erna V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lees meerWouter O - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful, amazing.
Marnu B - Jun 2022
Algehele gradering
Die rustigheid self.
Eva R - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjies, skoon en veilig.
Bronwyn V - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect for our overnight stay.
Nina S - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Zelna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die see op jou voorstoep!
Bruce R - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful location and a lovely view over the beach and sea.
Reynier M - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Magda A - Jan 2022
Algehele gradering
Paternoster is 'n prag plek.
Melina D - Jan 2022
Algehele gradering
The Loft offers basic accommodation but has everything you need.
Gerda V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek.
Susan S - Nov 2021
Algehele gradering
Stapafstand van see af. Mooi uitsig van balkon. Perfek vir mense vir oor 'n naweek. Baie netjies binne.
Bennie M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig op die see en hawe.
Dan G - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, fantastiese ligging.
Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie.
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Klein, gemaklik en mooi uitsig.
Lynette C - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Rob V - Sep 2021
Algehele gradering
Good overall.
Joe P - Sep 2021
Algehele gradering
Klein maar geskik.
Debbie V - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
George S - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and well kept.
Heather K - Aug 2021
Algehele gradering
A cosy beachfront resting place to rest and rejuvinate.
Vlok L - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Chenel F - Jul 2021
Algehele gradering
The Loft was compact, yet comfortable. However, we could not help but feel our host was more focussed on making sure we leave on time the next morning than whether we were enjoying our stay!
Lucilia R - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect for a weekend breakaway.
Annemarie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Die ligging van die Loft is 'n groot pluspunt! Lieflike stil strand.
Lees meerUdo A - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker “cosy” wegkomplek vir sielerus.
Lourens L - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely, relaxed.
Liesl R - Jan 2020
Algehele gradering
Salig, rustig behalwe vir die wind wat gewaai het.
Ruan V - Jul 2019
Algehele gradering
Die geluide van die see maak dat 'n mens wil teruggaan.
Rialette V - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat benodig en goed geleë.
Theo V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die eienaar is baie gasvry en soos ons die Weskus-menase ken - 100% onse mense.
Cara T - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Tessa S - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld, in 'n baie stil area van Paternoster. Mooiste see-uitsig, en baie naby aan die strand.
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18