The Kraal Addo Country Estate
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R335-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Kraal Addo Country Estate vorm die poort na Addo en is net 11 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Park se hoofhek en naby alles wat Addo bied, geleë. Die landgoed bied gerieflike verblyf en 'n rustige atmosfeer, wat dit die ideale wegbreekplek maak.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied, elkeen met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie gerieflike kamers bied 'n huislike atmosfeer in 'n luukse omgewing. Geriewe in die kamers sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in, en TV's met sekere DStv-kanale is in sommige van die kamers beskikbaar.
Begin die dag in die ruim eetkamer en luister na die klanke van klassieke musiek en lopende water in die tropiese binnehof langsaan. Gaste kan ook in die tuin of in een van die gerieflike sitkamers ontspan.
Gesels met die plaaslike inwoners by die sportkroeg op die perseel of loer by die "Purple Tiger Lounge" in vir 'n glasie wyn en iets om te eet. Gaste is welkom om in die warm somermaande in die swembad af te koel. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, perdry, kanovaart en Zipline in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 8
Ligging
- R335-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R335-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom