The Hudson Guesthouse & Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-straat 83-85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hudson Guesthouse & Suites is in Victoria-Wes geleë en word deur die skilderagtige heuwels van die Karoo omring. Dit bied 'n rustige toevlugsoord weg van die stadslewe waar gaste kan ontspan.
Dié bekoorlike gastehuis bied verblyf in 4 pragtig gemeubileerde kamers wat elk 'n en suite-badkamer, knus beddens, sagte duvets en linne het. Elke kamer het ook selfsorg-kombuisgeriewe, 'n pivaat ingang, veilige parkeerplek en gratis WiF.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Hierdie verblyf is gerieflik naby verskeie geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Church-straat 83-85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Victoria-Wes Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-straat 83-85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom