Lowveld Country Lodge
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Gooderson Kloppenheim Country Estate, Winnaarspoortweg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R6 800R6 120 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lowveld Country Lodge is 'n lieflike selfsorg-gastehuis, bo-op 'n koppie, net twee en 'n half ure van Johannesburg af. Daar is 4 luukse slaapkamer-suites, 'n sitkamer en 'n moderne kombuis. Die lodge is die eerste keuse vir 'n welverdiende wegbreek. Die Lowveld Country Lodge het die vlaktes van Mpumalanga aan sy voete. Hier kan gaste mooi uitsigte geniet.
Elke suite se dekor is beeldskoon en spog met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is nog 2 slaapkamer-suites op die onderste vloer wat elkeen geskik is vir 2 mense. Die suites het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n balkon.
Wanneer jy by die voordeur inkom, loop jy dadelik by die oopplan-sitkamer en 'n lieflike kombuis in, met alles wat jy sal benodig vir selfsorg-verblyf. Daar is 'n TV met DStv en 'n kaggel om voor op te krul as die aande begin koud raak. Die eet- en vermaakarea is deur glas omring, wat die uitsig net nog beter maak. Kyk uit oor die swembad en geniet die natuurskoon. Los jou kommernisse by die huis en geniet Mpumalanga se vlaktes.
Slaapplek
’n Bespreking by Lowveld Country Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 9
Ligging
- Gooderson Kloppenheim Country Estate, Winnaarspoortweg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Lowveld Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Gooderson Kloppenheim Country Estate, Winnaarspoortweg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom