The Floridian
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leonora-rylaan 87, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Floridian is in Ballito, KwaZulu-Natal. Ballito se hoofstrand is net 700 m ver vir diegene wat graag na die strand wil wandel.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 20 gaste. The Floridian het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank, stapelbed en 'n tripel-stapelbed. Al die slaapkamer is op die boonste verdieping en 2 van die slaapkamers het 'n uitsig oor die swembad en tuin en die ander kamers het 'n uitsig oor die bure se perseel. Daar is 'n oopplan-leefarea op die onderste verdieping met 'n eet- en TV-area. Daar is ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is.
The Mini Floridian is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Verder is daar 'n kombuisie en 'n sitarea. Die eenheid het 'n privaat ingang.
The Miami is 'n losstaande eenheid wat oor 2 slaapkamers beskik en die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis, privaat stoep met 'n ontbythoekie, en toegang tot sommige geriewe op die perseel.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. 'n Kinderoppasdiens is beskikbaar, asook wasgoedgeriewe. Gaste kan op die perseel swem.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, fietsry, swem, visvang en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Leonora-rylaan 87, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Floridian het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leonora-rylaan 87, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom