The Farmhouse Guest House
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 162, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Farmhouse Guest House is in 'n klein dorpie Hofmeyr geleë en bied 'n rustige toevlugsoord wat ideaal vir gesinne of groepe is wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV en WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n etenstafel, 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n ketel insluit, toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die gerief van 'n restaurant en 'n koffiewinkel op die perseel geniet. Hierdie is die ideale oornagplek vir reisigers wat deur Hofmeyr gaan.
Slaapplek
’n Bespreking by The Farmhouse Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Voortrekkerstraat 162, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 162, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom