Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Falls Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Falls Plaas langs die R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Falls Cottages bied selfsorgverblyf met 'n plaasgevoel op die eienaar se 22 hektaarplaas in die lieflike Balgowan-vallei in die KwaZulu-Natal Midlands, net 10 km buite Nottingham-weg.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 banke waarvan die een 'n dubbele slaapbank is. Die kothuis het ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met stoepmeubels, braai-geriewe en 'n beskutte tuin. Daar is 'n waterval op die plaas, sowel as 'n Renaissance-oudhede- en dekorwinkel. Gaste kan 'n ete by Patisserie en Bistro geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Falls Cottages sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Begeleide Wandelpaaie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir The Falls Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Casey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • The Falls Plaas langs die R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Falls Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Falls Plaas langs die R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9b04b66667f779414ba10b9e5b11ece2afa70f141f40be55a5a03ce15e462881f113450a29d2c9228f7e4b581ebd4814698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 The Falls Farm Off the R103 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.393515304589 30.062100935196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem