The Dunes 13
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Dunes 13 is 'n selfsorgmeenthuis in Keurboomstrand, 'n kusdorp wat bekend staan as die dolfyne se speelplek. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf die pragtige Tuinroete en Plettenbergbaai.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat ideaal is vir 2 kinders. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak en 'n stort op die grondverdieping en die woonstel het ondervloerse verhitting.
Die kombuis het graniettoonbanke en ingeboude kaste. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n mikrogolf.
Die woonstel het 'n TV en komplimentêre WiFi. Gaste kan in die sonkamer ontspan.
Buite is 'n onderdakbraai en 'n privaat tuin waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.
Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by The Dunes 13 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Austin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Jaar gelys 6
Ligging
- The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes 13 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom