Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse kamer
- Slegs verblyf
- Standaardkamer
- Slegs verblyf
- Sakpas-kamer [3]
- Slegs verblyf
- Sakpas-kamer [4]
- Slegs verblyf
- Gesin-dakwoonstel
- Slegs verblyf
- Grasdak-kamer
- Slegs verblyf
- Swembadkamer
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom