by Leopards and Lace | LekkeSlaap
+43

Leopards and Lace

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Leopards and Lace
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kobus B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon akkommodasie naby die N1.

Ons het baie lekker gebly en sal weer in die toekoms by Leopards and Lace oorslaap as ons akkommodasie in Bloemfontein benodig.

Tracy M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit was baie gerieflik, Johan was baie vriendelik en altyd bereid om te help.

Lucius V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Ek het my verblyf geniet by Leopards and Lace. JW is knap met die administrasie en Johan kwyt hom goed van sy taak met die verwelkoming ens. Kamer was skoon en linne vars. In teenstelling met 'n ander gas se resensie: Die tuine is goed versorg. Daar is ook spaar toiletpapier in die kassie onder die wasbak. Tydens beurtkrag het Johan vir ons kookwater gebring vir oggendkoffie. Ek beveel Leopards and Lace aan!

Morkel B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Morkel B
Gesin met tieners

Definitief nie weer nie!

Behalwe vir die bestuurder, Tony wat vriendelik was, het ons 'n slegte ervaring gehad van Leopards and Lace. Die terrein was definitief nie in die toestand wat op fotos's verskyn nie. Die kamer was relatief skoon, maar goed soos 'n vuil yskas, halwe toilet rol, asblik sonder sak en 'n TV en dekodeerder wat buite werking was, het ons oortuig die plek is afgeskeep en definitief nie op standaard nie. Die bestuurder het aangebied om 'n gratis ontbyt te gee in ruil daarvoor. Ons het 04:25 reeds vertrek. Ons het tot laat harde musiek moes hoor van 'n naburige plek. Ek het onveilig gevoel en skaars geslaap. As 'n halfweghuis om oor te slaap is dit glad nie ideaal nie. Ons was die enigste gaste wat ons nog meer bekommerd gemaak het. Definitief nie weer nie.

Leopards and Lace se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ek stel dadelik ondersoek in en kom terug na jou.

Leopards and Lace
Lloyd G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plek.

Die kamers is wonderlik en skoon, en die terrein is fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a magnificent place.

The rooms are amazing and spotless, and the grounds are fantastic.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Langalethu M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Langalethu M
Saam met vriende

Fantastic stay.

The establishment is clean, easy to find and very comfortable. Daniel was so hospitable. Misplaced my wallet and found it tucked safely under my pillow when we got back. We really enjoyed our stay.

Mart-mari N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mart-mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik met die venue net om die draai.

Die TV wys lekker baie kanale! Die bed is skoon en gemaklik. Daar is 'n yskas en vrieskassie in die kamer besikbaar! Die kamers word immers nie skoongemaak tydens jou verblyf daar nie.

Anke V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Sal net warm water waardeer het, maar anders as dit is daar nie klagtes nie.

Heinrich J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees, sou net graag die lugversorger wou aan hê met ons aankoms.

Aangename plek op 'n goeie ligging. Rustig en ontspannend naby aan die stad maar tog ook uit die gewoel uit.

Andra B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andra B
Besigheidsreis

Pragtige plek maar verblyf nie waarde vir geld nie.

Die hele opset is pragtig en ideaal vir konferensies. Die kamers is netjies maar het egter net "dry walling" tussen in wat veroorsaak dat 'n mens elke geluid hoor wat langsaan aangaan. Beligting in kamers nie geskik vir grimeer nie. Geen onbyt ingesluit by kamer se prys nie.

Myrtle W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net reg en skoon.

Goeie matras, skoon beddegoed.

Jacqui T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Michael is brilliant with detail and hospitality

Could not have wished for more.

Estelle V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Perfek vir oorslaap na 'n funksie by Leopard's and Lace, veral as daar kinders is wat vroeër wil gaan slaap.

Ons is baie vriendelike ontvang. Die kamer is ongelooflik ruim en verbasend warm vir die winter! Die sekuritiet was wonderlik deurdat elke kamer sy eie alarm het. Daar is 'n "klim-en klouter" wat die kinders besig gehou het. Tuine is pragtig! Die fasiliteite baie goed. Klein probleempie in die badkamer is gerapporteer. Ons sal hulle in soortgelyke omstandighede weer gebruik!

Graham M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M
Enkelreisiger

Dit was lekker maar hulle konsentreer op troues ens. en die verblyf is okei maar eintlik 'n aanhangsel van die onthaalbesigheid.

Alles goed. Michael was meer as behulpsaam. Die mees indrukwekkende diens was van LekkeSlaap. Julle is knap en modern en die bespreking en betaling het so flink geloop.

Annette E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Lovely place but we booked B&B and did not realise that it is only accommodation!

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYmQyNGQ2LTljYTEtNGFjNS1iMDQ5LTBmNWM2NDFkM2FjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Stirling Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.081428195415 26.164192557335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem