Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge 13

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Slegs 4 mense, kinders ingesluit, word in die woonstel toegelaat.
-Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste is welkom om hulle eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring as hulle meer kanale wil kyk.
- 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Die kompleks vra stilte ná 22:00.
- Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Gaste moet asb. nie die wilde diere voer nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge 13, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81fc8af964bf17c52cdb790a12296c46f1362f360e193e83eb5b74877ce107bc06f6b74e5031879f8f3d2a6604b05c0036a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge 13 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372630513608 32.412334084511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem