Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 206

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 22 Jan 2024 tot 20 Feb 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 22 Jan 2024 tot 20 Feb 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let daarop dat 1 rol toiletpapier op die inklokdatum voorsien word. Aangesien dit 'n selfsorgeenheid is, moet die gaste hul eie skottelgoedseep of tablette vir die skottelgoedwasser bring. Gaste moet ook hul eie toiletware en bad- en strandhanddoeke saambring.

Die skoonmaakpersoneel was nie skottelgoed of maak beddens tydens hul diens op nie, hulle maak wel die vloere, badkamer en balkon skoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407d69ef29d63eedd86f8c909d46a5a6c6e66eed1ba32df58d26cf1b0b50c25f0cd351c2ae418bcb13eb0a0fa9eb83635342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.536923788341 31.221788674593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem