Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96A, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 578 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Bay-kompleks skuil langs die strandfront en is net 500 meter vanaf die hoofstrand en stapafstand vanaf die getypoel. Dit bied asemrowende see-uitsigte, gemeenskaplike braai-areas, 'n verhitte swembad en is naby winkels en ander geriewe.

The Bay 7 is op die grondverdieping en gelyk met die parkeerplek. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met apps sodat gaste self kan inteken en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n stoep met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware toegerus. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n mediaboksie en dit lei na 'n stoep met 'n asemrowende see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi en 1 lamp voorsien.

Die kompleks het 'n verhitte swembad en 'n gemeenskaplike braai-area en bied direkte toegang tot die strand. Een aangewese, oop parkeerplek en onbeperkte gasteparkeerplek agter 'n outomatiese hek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bay 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation-kusweg 96A, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 578
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 578
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96A, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA021cda4270e5ab0105f3c63abef5acb67e97f5943d4154af757610fc730fd954fff4a04ae1bd9b6e7b7387592c812da2d0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 578 per nag (plek vir 6) 96A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53479405223 31.222131870458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem