LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tented Adventures Pretoriuskop | LekkeSlaap
+34

Tented Adventures Pretoriuskop

Tentekamp
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 1 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriuskop Rest Camp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tented Adventures Pretoriuskop bied 'n egte safaritent-ervaring binne-in die Pretoriuskop Rest Camp in die Krugerwildtuin. In dié wildtuin kom Afrika se Groot 5 voor en die omgewing is malariavry. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies en individue wat op soek is na 'n avontuur.

Die pakket sluit ontbyt en aandete in en 'n wildrit kan direk by die kamp bespreek word teen ekstra koste. SANParks bewaringfooie kan by Pretoriuskop se ontvangs betaal word.

Verblyf word in 8 safaritente gebied en is geskik vir 2 gaste wat deel. Tariewe sluit 'n volledige Engelse en kontinentale ontbyt, en 'n aandete-braaibuffet in. Die gerieflike safaritente bied glanskamp-luukshede, soos elektrisiteit, elektriese komberse, 'n klein dek, hoë plafonne, bedlampies, hoë-gehalte beddens, beddegoed en 'n waaier vir daardie warm someraande. Alle safaritente word daagliks skoongemaak, en beskik oor beddens en 2 kussings.

Instansiegeriewe sluit gemeenskaplike badkamers op die kampeerterrein, 'n swembad, kroeg, restaurant, snuisterywinkel, wildkyk en wildritte in. Alle kampe word deur 'n fantastiese span bestuur, en bied uitgekose doendinge en Suid-Afrikaanse kookkuns. Alle personeel is by die relevante owerhede geregistreer en beloof uitstekende diens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Tented Adventures Pretoriuskop
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Pretoriuskop Rest Camp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Gaste dink Tented Adventures Pretoriuskop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriuskop Rest Camp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0277938895bacc26a31426a317257409a1c1416199deb0b7243ee4cb68f3d8553c832288f33b8e90642a8086df602c1374c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 Pretoriuskop Rest Camp Kruger National Park 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.168070944914 31.267368353165
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!