LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tau Self-catering House | LekkeSlaap
+62

Tau Self-catering House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Tau Self-catering House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Koot V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot V

Heerlik gekuier en ontspan.

Genoeg spasie en ruimte vir groot groep. Nelsie en span se diens en hulp was uitstekend. Uitsig op Krokodilrivier is bonus.

Amanda D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Fantastiese wegbreek saam met ’n familie van 9

Ons het dit vreeslik geniet. Die huis is pragtig en ten volle toegerus met meer as wat ons verwag het. Baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer kom.

Burger N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burger N
Saam met vriende

Wonderlik!

Ons is vriendelike ontvang deur Nelsie. Alles was gereed en netjies vir ons aankoms. Sy en die ander 2 personeellede was altyd vriendelik en behulpsaam. Plek is goed toegerus, bied alles en nog meer as wat benodig word. Die uitsig op die Wiltuin is pragtig.

Carla G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G
Saam met vriende

Clean. Great view and fully equipped for all our needs.

Everyone enjoyed themselves. The pool was clean. Excellent view of the river and managed to see some lions with their catch. The beds are comfortable and clean. We managed to watch some soccer on the Saturday night, which was great.

Sanet V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Baie lekker plek, beste ligging.

Baie dankie Abri, ons het baie lekket gebly, net een bekommernis was dat die DB bord oorverhit en hou 'n brand gevaar in, kon ruik hoe drade brand/smelt, sal beslis die woning aanbeveel by my vriende.

Gary G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary G
Gesin met klein kinders

Goed uitgelê, goeie uitsig.

Baie lekker naweek gehad. Sal definitief weer gebruik maak van Tau.

Leigh-anne P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne P

Beautiful view.

We really enjoyed our stay and a very beautiful view.

Saneh J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saneh J
Saam met vriende

The best vacation ever.

Please go to this place, it’s beautiful. Thank you, Abri, for a comfortable home and thank you to Joseph the house keeper for a pleasant stay.

Eliouse D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliouse D
Saam met vriende

Sal beslis terug gaan.

Ons was 3 gesinne met ons 4 tieners en 2 kleintjies en ons het dit vreeslik geniet. Almal was behoorlik geakkommodeer en alles was baie gerieflik.

Paul S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S
Gesin met klein kinders

Well located.

We just had a problem with the hot water. The gas geysers were problematic and need checking.

Tau Self-catering House's terugvoer

Hi Paul

Sorry about the geysers. We managed to resolve the problem as soon we were alerted to it.

We are glad that you otherwise enjoyed the house and the location on the River. Hope you saw the Lions that was around during the time of your stay.

Regards,
Abri

Tau Self-catering House
Manie E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E
Saam met vriende

Baie goed geleë en uiters gerieflik.

Die geriewe was baie goed toegerus en die eenheid is presies wat ons gesoek het vir 'n naweekwegbreek saam met vriende.

Yves V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yves V
Gesin met tieners

Pragtige ligging met pragtige uitsig oor die Krokodilrivier.

Goeie huis op 'n goeie plek. Die huis is baie goed vir 'n groot familie. Ons het saam met 'n ander familie gereis wat in die aangehegde woonstel gebly het. Die gerief en skoonheid van hierdie woonstel was ongelukkig baie erger as die huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Superb location with magnificent view on the Crocodile River.

Great house at a great location. The house is very good for a big family. We travelled together with another family that was located in the attached apartment. The comfort and cleanliness of this apartment was unfortunately a lot worse than the house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lois O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lois O
Saam met vriende

Fabulous house.

We thoroughly enjoyed our stay. A stunning house, very comfortable and good location. We will definitely book this house again. We were well taken care of by Nelsie.

Johan P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Sal die plek aanbeveel vir almal.

Laura S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laura S
Gesin met klein kinders

Very nice place to stay.

Only negative point was that on the first night we ran out of gas and could only bath/shower the next morning which was not nice. Cleaning service and assistance was great, overall a very nice stay. Thanks.

Marelize R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize R

What a lovely stay at Tau.

Lovely house, big spaces, air-conditioned rooms were great. Great views of the Crocodile River and wildlife from the house.

Carol D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Ligging was great. Die personeel wonderlik!

Ons was 9 mense en die huis is definitief toegerus om soveel mense te huisves sonder dat mense onder mekaar se voet die heeltyd is nie maar: 1. Die Swembad het aandag nodig - dit was silwerskoon maar die "marbalite" is besig om borrels te maak. Die waterval werk nie so dit het beslis aandag nodig. 2. Yskas-vrieskas moet na gekyk word, die "door seal" is los en daarom lek die vrieskas want die deur seel nie ordentlik nie. 3. Die elektriese bedrading moet na gekyk word.

Tau Self-catering House's terugvoer

Hi Carol

Dankie vir die terugvoer. Ons was reeds by die huis gewees om aandag te gee aan die probleme soos uitgewys. Die bedrading was beskadig tydens 'n storm net voor julle ingetrek het en is reeds herstel. Die sëel op die yskas is ook reeds herstel en die swembad is geskeduleer vir opknapping in Mei sodra die somer verby is. Hoop om julle weer te sien en alles sal dan verbeter wees.

Groete
Abri

Tau Self-catering House
Fiona B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Gesin met klein kinders

Outstanding! Truly awesome.

Totally exceeded our expectations! The staff were fantastic. Location really awesome.

Emma H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

Absolutely stunning spot.

Tau is perfectly located, spacious, clean and has everything you need for a first class self catering bush holiday. It’s our second time here and we’ll definitely be back.

Nicolette H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Saam met vriende

Great weekend.

The house was clean and neat. We had more than enough space. We saw hippo and elephant from the house. Only problem is that the fridge wasn't very cold and the power kept going off and we were told it happens often. We had no power from the Friday night till Saturday mid morning and due to that some of our food went off and had to be thrown away. Maybe need to invest in a generator. I would really recommend this place to anyone. I enjoyed my birthday weekend. Thank you to the staff who were very friendly.

Tau Self-catering House's terugvoer

Dear Nicolette,
Thank you for the review.
We do have a backup generator in place should we have extended power failures. The house is equipped with 2 fridge freezers as well a separate chest freezer.

Tau Self-catering House
Keith K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K
Gesin met klein kinders

Great house with awesome view over Kruger.

Spacious, clean, easy to find, pool, garden and fire all good!

Daleen D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met vriende

Dit was onbeskryflik mooi en rustig.

Was 'n heerlike wegkomkans en rus vir die siel.

Philip W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W
Gesin met tieners

Great setting, saw all Big 5 from the road (seekoei).

Staff very friendly and efficient. Accommodation comfortable and clean. Only problem we had was there was no gas for hot water on first night, had to get the staff to connect a full bottle which was on site. Shower door downstairs, off the passage needs to replaced as water spills onto floor and also needs towel rail to hang towel on. Had a great stay and a great holiday, would recommend them.

Tau Self-catering House's terugvoer

Dear Philip,
Thank you for the review.
We have replaced the shower door. Guests may call the staff at any time should there be any problems at the house. They are on site and available for all emergency's.

Tau Self-catering House
Michael E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Gesin met klein kinders

Great stay and beautiful house.

We had a great stay at [email protected] The staff was most helpful and friendly and the house was excellent and view magnificent. Thank you very much. I would recommend it to anyone and will be back in the future.

Vanaf R5 250
R5 250 R4 725
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 250
R5 250 R4 725
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 250
R5 250 R4 725
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3289, Marlothpark, 0174, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ec661cb743fdd9b87f38e6163e665e5a8a23154d1ecff1615d96720cde8c403938f8b266ef331e1d46ccc68d7b8a4faba32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 250, nou Vanaf R4 725  per nag(plek vir 10) 24 5 1 5 3289 Seekoei Street Marloth Park 0174 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.333938181671 31.809726152115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!