Sweetfontein Boutique Farm Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 156
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Retha V - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Monique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend vir dit wat adverteer word en dit wat mens betaal.
Lees meerJeannemarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi, vriendelik maar kamers benodig beter instandhouding.
Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Puik.
Liesl F - Jan 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel om daar oor te bly.
Ralph H - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay in a beautiful area.
Bruno V - Des 2023
Algehele gradering
For a stopover onwards a long journey, I would recommend this farm lodge.
Nico K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige plek.
Hanlie M - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustige plaasverblyf.
John S - Aug 2023
Algehele gradering
Superb in transit stay in the Karoo.
François D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, verfrissend op 'n lang pad!
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Personeel is baie hulpvaardig en professioneel.
Ulu L - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant overnight stay halfway on our trip.
Nelda-mari P - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Michele M - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n amazing oase in die middel van nêrens.
Izabel D - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful spot!
Helen S - Jan 2023
Algehele gradering
Great location en-route between Cape Town and Joburg.
Amanda H - Des 2022
Algehele gradering
Magnificent oasis in the middle of nowhere.
Nicolene D - Des 2022
Algehele gradering
Mooi en lekker rustig!
Marissa M - Des 2022
Algehele gradering
Sweetfontein Boutique Farm Lodge is 'n wonderlike ervaring.
Ankebe K - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry, ongelooflik mooi, uitstekende diens en lekker kos.
Ingrid M - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties van begin tot einde.
Evert P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Die stort is egter 'n probleem. Elke keer wanneer iemand gestort het was die hele badkamervloer onder water.
Marius L - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek om oor te slaap.
Linda H - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful and well run place.
Marius L - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike diens.
Hanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Op pad terug van die Kaap.
Lees meerAnnette S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en salige stilte na 'n lang dag se reis deur die Karoo.
Lottie V - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag tussen bestemmings.
Michelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker oorblyfasiliteite. Kamers mooi individueel opgemaak. En dan personeel vriendelik en toegangbaar.
Paul H - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Christine R - Mei 2022
Algehele gradering
Op reis terug Kaap toe.
Dewet B - Apr 2022
Algehele gradering
Luukse plaasverblyf.
Bronwyn C - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful, relaxing - my favourite stop over!
Hannnes M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek in die hartjie van die Karoo.
Tanya W - Des 2021
Algehele gradering
It was really a lovely stop over and will definitely go back again.
Bonita H - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas met die mooiste buitenste areas om te ontspan en die plaaslewe in te neem, luukse kamers en heerlike kos!
Christa S - Okt 2021
Algehele gradering
Salige oorslaap op ons sloertoer.
Elma K - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker kuier.
Marieta B - Aug 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Hanneke V - Jun 2021
Algehele gradering
Stylvol, pragtig.
Brian R - Mei 2021
Algehele gradering
Overnight stay between CPT and JHB.
Rita L - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige oornag tuiste op pad Kaapstad toe!
Hugo B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Elizabeth M D - Apr 2021
Algehele gradering
Exquisite experience in the heart of the Karoo.
Lees meerCaroline S - Mrt 2021
Algehele gradering
Spectacular.
Louis D - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek en my lewensmaat het twee wonderlike nagte by Sweetfontein deurgebring.
Laura S - Feb 2021
Algehele gradering
A luxurious stay in a beautiful location.
Liezl J - Jan 2021
Algehele gradering
Wow, van die vriendelikste ontvangs, die mooiste kamers en super lekker kos. Ek dink Sweetfontein is 'n gunsteling!
Jolene V - Jan 2021
Algehele gradering
Rus en vrede in die salige Karoo.
Lees meerJohan L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker - dadelik tuis gevoel en het die Karoo-atmosfeer en vriendelikheid baie geniet.
Bronwyn C - Des 2020
Algehele gradering
It was delightful and beautifully decorated - especially the family room. We arrived for a late check in and were helped out quickly.
Lees meerLinda V - Des 2020
Algehele gradering
Relax and be served.
Lees meerEddie C - Des 2020
Algehele gradering
Loved the location.
Lees meerPj S - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry en professioneel.
Monique M - Des 2020
Algehele gradering
Dit was een van die mooiste plekke waar ons nog geslaap het!
Richard B - Des 2020
Algehele gradering
'n Ware oase in die Karoo!
Debbie B - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Noddy S - Nov 2020
Algehele gradering
’n Ware oase in die middel van die Karoo. Beslis my nuwe halfpad.
James B - Okt 2020
Algehele gradering
An oasis worthy of a two night, or more, stay.
Lees meerKaren C - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Zelda V - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaap akkommodasie.
Louret O - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvry, beeldskone natuur.
Alwyn P - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Ina E - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Carin M - Jan 2020
Algehele gradering
Elegansie in die middel van die Karoo.
Cordre M - Des 2019
Algehele gradering
Baie moeilik met klein kinders oor afstand na kamers met bagasie.
Jan B - Des 2019
Algehele gradering
Dis ‘n besonderse en verkwikkende Karoo-ervaring.
Heinz R - Des 2019
Algehele gradering
Luukse Karoo-plaas oorslaap!
Chantelle E - Des 2019
Algehele gradering
Dit was awesome, sal enige tyd weer teruggaan.
Fanie S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf om die Karoo te ervaar.
Diane S - Mei 2019
Algehele gradering
Die kreatiewe omgewing was wonderlik vir my siel.
Lees meerGerhardt T - Mei 2019
Algehele gradering
Te kort verblyf om regtig kommentaar te lewer. Baie mooi verblyf opset.
Johan H - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met baie vriendelike en behulpsame mense.
Hanneke V - Apr 2019
Algehele gradering
Bo verwagting pragtig. Mooiste skat in die Karoo.
Ruby V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike werkers, vyfster-gehalte voorkoms, diens en vredevolle rustige omgewing.
Nannet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Droommooi in die Karoo.
Cheryl M - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful lodge, great service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige lodge, goeie diens.
Ons is heeltemal weggeslaan deur die skoonheid van die lodge en omliggende Karoo-veld. Diens en kos was uitstekend, was mal oor die variëteit van gin wat aangebied is. Slegs spyt is dat ons nie vir nog 'n nag of twee kon bly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige ervaring van die oop Karooveld.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Aangename oornag bestemming met heerlike kos!
Deon T - Des 2018
Algehele gradering
Ideale Karooplaas ervaring met pragtige verblyf en gasvryheid.
Judith A - Des 2018
Algehele gradering
A very special place - worth the stop.
Eugene D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en mooi.
Michelle S - Sep 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Arnold & Carol D - Sep 2018
Algehele gradering
Verstommend in die Karoo.
Magda M - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Chris W - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi plaas in die Karoo.
Jeannemarie P - Apr 2018
Algehele gradering
Luuksheid in die middel van die Karoo. Rustig, vriendelik, presies wat ons verwag.
Lees meerNeil B - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustige Karoo plaas liging waar jy kan ontspan.
Sweetfontein Boutique Farm Lodge se terugvoer
Baie dankie Neil, was 'n groot plesier om jul te kon ontmoet en jul gasvrou te kon wees.
Vriendelike Karoo Groete,
Renthia
Olivia W - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful setting.
Miemie N - Feb 2018
Algehele gradering
Die lodge is net ongelooflik mooi, die rustigheid.
Hester G - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie verras met die oasis in die Karoo.
Carin M - Jan 2018
Algehele gradering
Luuks dog salig gemaklik.
Leonie V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Clifford O - Des 2017
Algehele gradering
Veilig en ontspannend.
Rita S - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, regte egte Karoo-gasvryheid.
Philip J - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gestap op plaas.
Leslie T - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese bederfverblyf in die Karoo op 'n plaas.
Annatjie J - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Gert R - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige, gemaklike omgewing.
Heidi W - Sep 2017
Algehele gradering
Serene and refreshing.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Chris J - Sep 2017
Algehele gradering
Absolute goeie ontvangs deur intelligente, interessante en mooi gasvrou, Isabel.
Jaco M - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf OK, kos swak.
Evelien R - Sep 2017
Algehele gradering
Needs more care.
Sweetfontein Boutique Farm Lodge se terugvoer
Fruit is available, it was on the table next to you. Tea was made, it just took 4 minutes for the kettle to boil. Yogurt was also available and on the table. There was 2 jugs of juice on the table as well. You did not book a 3-course meal, which is available at the establishment. When we spoke on the phone you asked for a normal dinner, we did inform you what we are serving and you had no problem with the meal choice. Dinner was served on the time that was requested. No dinner will be served if the guest is not at the table. Fruit is always available as well as coffee and tea.
Nicol K - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig in die Karoo gelee. Skepper van alles is Groot!
Ben V - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was puik.
Nadia J - Jul 2017
Algehele gradering
'n Visuele fees.
Lees meerMary D - Jul 2017
Algehele gradering
'Bliss'
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs en verblyf.
Dries H - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Johann N - Jun 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en gemak in die platteland.
Anton D - Jun 2017
Algehele gradering
Net 'n plesier, rustig netjies, skoon, lekker.
Jacquelene J - Mei 2017
Algehele gradering
Sprakeloos mooi en ongelooflik!
Lees meerChris B - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou.
Alvin M - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtig en lekker kos.
Andre V - Apr 2017
Algehele gradering
Sal verseker aanbeveel.
Albi O - Jan 2017
Algehele gradering
Sjiek plaas.
Jan V - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid maar etes nie goeie waarde vir geld nie.
Lees meerPetrus S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflike oornagplek.
Marius D - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Nico B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Sweetfontein Boutique Farm Lodge se terugvoer
Baie dankie ons hoop om u gou weer tesien. Groete Sweetfontein
Chanel S - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plek.
Marike D - Des 2016
Algehele gradering
Sweetfontein Boutique Farm Lodge het ons hartlik en gasvry ontvang en was 'n wonderlike rustige rusplek waar ons totaal kon ontspan en ons batterye herlaai vir ons reis verder.
Lees meerCorna S - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Alwyn C - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie boerekos en gasvryheid uit die boonste rakke!
Chantel K - Jun 2016
Algehele gradering
Sal enige tyd weer by Sweetfontein gaan bly.
Philip U - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Christiaan H - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustig en baie goeie vriendelike diens.
Drikus L - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sweetfontein-plaas, Langs die N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom