Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 40% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Whale Manor
Selfsorg per persoon wat deel. Indien afsonderlike kamers per persoon verlang word, sal die kwotasie aangepas word.
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Dolphin Garden Suite
Selfsorg per persoon wat deel. Indien afsonderlike kamers per persoon verlang word, sal die kwotasie aangepas word.
Hierdie eenheid is hondevriendelik mits dit vooraf so gereël word.
Penguin Studio Flat
Selfsorg
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat slegs die Dolphin Garden Suite troeteldiervriendelik is mits dit vooraf met die eienaar gereël word.

Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.

Rook is verbode binne die eenhede.

Respekteer asb. die verblyf en ander gaste.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word. Dit sal binne 48 uur via EFT terugbetaal word nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is. Indien daar enige skade is tydens gaste se verblyf, moet die eienaar met vertrek daaroor ingelig word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.

Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te was (indien hulle Whale Manor of Dolphin Garden Suite bespreek het). Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word. Gaste wat die Penguin Studio Flat bespreek het, moet asseblief hul eie skottelgoed was. Indien die eenhede nie redelik nagelaat word nie, sal addisionele kostes gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA583eff223a6d455311d0a1fa3ca2833cb6febaf71e9d4e5b43eeda4fe4c9caa4d24f6202e9920fcec3455c8c29e6dbf48c9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 2) 236 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem