Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Rock

Selfsorg
Eenslaapkamereenheid
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf en ketel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenheid - Slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in elke slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n L-vormige rusbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamereenhede
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed in elk van die 4 slaapkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenhede - Slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R1 760
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n L-vormige rusbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
R880 R660
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mendip-weg 2, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84dfecfc8fecb6f7893490970d0e177fbe916396451767d35f3cc43aec9706bd3911f0bd6f0d212b58e8e739e248f5a3a889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2 Mendip Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.924249574087 30.305406694443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem