Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Daze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunny Daze
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anelique C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelique C
Gesin met klein kinders

Altyd super.

Ons gaan gereeld Ballito toe en dit is ons tweede keer in die huis. Ons sal nooit weer êrens anders bly nie! Word altyd met ope arms ontvang en die huis laat ons ekstra tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met vriende

Safe and peaceful place.

The lady was very helpful and friendly. We enjoyed our stay and will come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, baie goed toegerus en volledig, netjies, heerlike swembad, baie vriendelike en gawe huishulp.

Mens mis die gedreun van die see, geen DSTV net Netflix, maar 'n fantastiese, netjiese, volledige huis. Die huishoudster is baie behulpsaam en vriendelik. Baie veilige huis met alarms, beams en gewapende wagte in buurt. Die mooiste buite-onthaalarea met alles waaraan jy kan dink, selfs 'n gasbraaier en baie herlaaibare ligte tydens beurtkrag, ons sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelique C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelique C
Gesin met klein kinders

Blissful.

Ruim huis. Netjies en die skoonmaker is baie vriendelik en fluks. Sy is ook goed met kinders. Sal gerus weer van hierdie huis gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilary-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe262fd48f41e0c1e1365a845f0dea20f46988abea704a323085d9d8ce15319f7e5ef5588087a057552e12e7fca2723e56d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Hilary Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531696704044 31.215024305916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem