Suiderstrand Self catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Carina D - Mrt 2024
Algehele gradering
Salig en rus vir die siel.
Nadia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Salig, gerieflik - die rytyd en geld werd!
Suzaan L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier by die see.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Suzaan, dankie dat jy die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly julle het julle vakansie in Suiderstrand geniet. Altyd welkom terug.
Wessel O - Nov 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Denise H - Okt 2023
Algehele gradering
Hier kan jy net ontspan!
Elzabe D - Sep 2023
Algehele gradering
Verfrissend, kan nogal gewoond raak aan die pragtige uitsigte selfs uit jou bed!
Rienette P - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig en baie rustig.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Reinette
Dankie vir jou moeite wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly julle uit Suiderstrand se asemrowende uitsig geniet. Julle is altyd welkom terug.
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Sakkie
Dankie dat jy die moeite geneem het om ń resensie te skryf. Hoop jy is binnekort terug om die walvisse te kom kyk!!!
Ruan B - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful sunset.
Nadine K - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent and comfortable.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Thank you Nadine for taking the time to write a review. Thanks for the kind words. More than welcome back.
Katrien B - Jul 2023
Algehele gradering
A dream place.
Frans M - Mei 2023
Algehele gradering
Goed.
Charnelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Sebastiaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Hier kan jy rus.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Sebastiaan.
Baie dankie dat jy die moeite geneem het om ń resensie te skryf. Dit was net ń plesier om julle te kon akkomodeer. Julle is altyd welkom terug!
Jean-pierre D - Mrt 2023
Algehele gradering
So-te-sê perfek.
Lees meerSuiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Jean-Pierre
Dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Jy beskryf Suiderstrand Self Catering so mooi. Julle is altyd welkom.
Jusandri G - Feb 2023
Algehele gradering
Vinnige oornagplekkie maar die moeite werd.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Jusandri
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit baie!!! Hoop om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer.
Lorraine M - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Lorraine
Baie dankie dat jy die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle sommer gou weer te akkommodeer.
Fran V - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plek en area sal graag weer gaan.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Fran
Dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Dankie vir jul vriendelikheid.
Miranda B - Nov 2022
Algehele gradering
10/10 verblyf met see-uitsig!
Lees meerSuiderstrand Self catering se terugvoer
Beste Miranda
ń Pragtige beskrywing van die omgewing. Suiderstrand is baie spesiaal vir mense wat die see, natuur en sielsrus geniet. Baie dankie vir ń mooi resensie en dat jy die moeite geneem het om dit te doen. Hoop om julle sommer gou weer te kan akkomodeer.
Bronwyn S - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect weekend away to recharge and relax.
Amanda Joy W - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Amanda, dankie vir die resensie.
Ons waardeer die moeite.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Afgeleë en naby die Suidpunt van Afrika.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Leon en Dorothy
Dankie dat jul die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Ek waardeer die terugvoering.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Suiderstrand Self catering se terugvoer
Ek waardeer die moeite wat julle geneem het om ń resensie te skryf. Ek is bly julle het die blaaskansie geniet.
Neville J - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent!
Dominic G - Apr 2022
Algehele gradering
A lovely apartment with a great view. Neat and well-equipped.
Lana B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker, net te kort!
Louwallen V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, stil area.
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlikste kuier in Suiderstrand en omgewing.
Anthony K - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging
Helene L - Mei 2021
Algehele gradering
Agulhas is rustig en ontspannend.
Jan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean, modern with great view.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom