Suiderstrand Self catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Suiderstrand Self Catering bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paartjie en is in die Agulhas Natuurreservaat aan die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en is stapafstand van die strand.
Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank. Die slaapplek is geskik vir 2 volwassenes, maar kan ook 2 kinders akkommodeer. Let asb. dat dit een vertrek is met ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot WiFi indien dit vooraf gereël word.
Daar is lieflike binnebraaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, kajakvaart en voetslaan- en bergfietsroetes in.
Slaapplek
’n Bespreking by Suiderstrand Self catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Suiderstrand Self catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suiderstrand Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom