Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Deluxe

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien hulle van sonkrag gebruik maak.
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie in die eenheid of op die perseel toegelaat nie.
Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
'n Matras vir 1 kind kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
'n Laat-inklokfooi van R500 in kontant met aankoms sal ná 21:00 van toepassing wees. Geen inklok sal ná 22:00 aanvaar word nie.
Die gebruik van die trampolien, swembad en om ons honde te nader, is op eie risiko.
Die oprit is nie vir vragmotors, bote, karavan en groot sleepwaens geskik nie.
Gaste wat ekstra persone wegsteek, sal 'n boete van R1000 ontvang.
Ons beddens/matrasse is nie geskik vir persone swaarder as 120kg nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b279b3ae28687cc9768df360523b18c8ba8d31cb16fe8ce357377e35c07c7d6115a170be84144a68fe3c85e08afa00e8066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 19 Bensley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -32.359562928317 22.594150821812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem