Stonehouse on Main
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Linda E - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese diens en verblyf. Die ontbyt was ook van uitstaande gehalte.
Helma N - Feb 2024
Algehele gradering
Dis 'n pragtige netjiese plek. Waarde vir geld. Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Melanie C - Jan 2024
Algehele gradering
Bliss, will highly recommend Stonehouse on Main.
Shireen N - Jan 2024
Algehele gradering
Excellence.
Madelein S - Jan 2024
Algehele gradering
Hidden little gem.
Ashleigh C - Des 2023
Algehele gradering
The host is very welcoming and helpful. Beautiful place.
Jackie B - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendlik verwelkom plek baie netjies sal weer daar gaan bly.
Mandie S - Des 2023
Algehele gradering
Puik ervaring!
Danie R - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie vriedelike diens.
Kelsey B - Aug 2023
Algehele gradering
It was very cosy and lovely, just as it is described. Recommend it to anyone that wants a lovely breakaway.
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike gasvrou.
Eugene V - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely sublime.
Hanti K - Apr 2023
Algehele gradering
Very lovely stay!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Barbara L - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely rooms for personal or business stays.
Leon L - Apr 2023
Algehele gradering
Super netjies!
Julian V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en pragtige blyplek.
Pietie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, tuis gevoel en netjies.
Michele H - Jan 2023
Algehele gradering
A last minute stay over. What a delightful place!
Mariana V - Jan 2023
Algehele gradering
Regtig 'n netjiese, goed geleë, goed uitgelegde, netjiese saamkuier-plek. Lekker geslaap, gestort en gekuier. Die personeel was ook qlmal op hul tone, hulpvaardig en vriendelik.
Stella K - Jan 2023
Algehele gradering
Die Besitzer waren sehr freundlich und zuvorkommend. Wir bedanken uns herzlich für den schönen en Aufenthalt.
Vince M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en professionele gasvrou.
Stephanie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ronel G - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anneke J - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam. Baie meer en beter as die fotos.
Hestia B - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie mooi herinneringe van Struisbaai en Stonehouse het 'n reuse bydrae gemaak tot 'n baie spesiale vakansie.
Eduardo A - Des 2022
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Karl B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvrou was vriendelik en was altyd byderhand om te help waar sy kon.
Joerg S - Des 2022
Algehele gradering
Very beautiful room!
Pauline W - Nov 2022
Algehele gradering
Verblyf en gasvrou tops.
Wilhelm D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier net die verkeersgeraas het gepla tot ons gewoond geraak het daaraan.
Mark I - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Stonehouse on Main se terugvoer
Baie dankie Mark, ons waardeer die wonderlike resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Julle is baie welkom.
Vriendelike Groete
Stonehouse on Main
Anette V - Jun 2022
Algehele gradering
Beslis weer 'n besoek werd. Beveel Stonehouse regtig aan.
Stonehouse on Main se terugvoer
Dankie Anette, baie dankie vir die mooi resensie. Jy is welkom enige tyd. Vriendelike groete, Rahelah.
Sonya R - Mei 2022
Algehele gradering
I had a lovely stay - the place is beautiful.
Stonehouse on Main se terugvoer
Thank you Sonya, glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime. Kind Regards, Steve.
Esmeri T - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte naweek- of oornagverblyf. Wonderlike gasvryheid, baie goeie waarde vir geld.
Stonehouse on Main se terugvoer
Dankie Esmeri, ons waardeer die mooi resensie. Jy is welkom enige tyd.
Vriendelike groete,
Steve
Pieter J - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Pieter, thank you fir you wonderful review, you guys are welcome back anytime.
Hannes N - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Hannes, thank you for your nice review, we look forward to welcoming you back, kind regards, Steve
Christina M - Feb 2022
Algehele gradering
Beste diens ooit.
Stonehouse on Main se terugvoer
Baie dankie Christina, ons waardeer die mooi resensie. Jy is welkom enige tyd.
Vriendelike groete, Steve
Gus H - Jan 2022
Algehele gradering
Great, clean and comfortable.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Gus, Thank you for your review. You are most welcome back any time. Kind Regards, Steve
Micaela K - Jan 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker net soos op die foto's was alles presies toe ons daar aankom.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Micaela,
Baie dankie, julle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.
Anthea T - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable, homely, great location, friendly and helpful hosts.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Anthea,
Thank you so much for the lovely review.
Glad you enjoyed your stay and hope to see you again.
Kindest regards,
Stonehouse on Main
Norah H - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly, caring, clean, everything you need.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Irene,
Thank you for the fantastic review. You and your family were wonderful guests and hopefully, we will see you all soon again.
Kind Regards
Jacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Michelle F - Des 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Cherie A - Des 2021
Algehele gradering
Vriendlike diens en baie netjies.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Claire. Baie dankie vir jou lieflike resensiejulle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.
Azandè S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Amanda.
Baie dankie vir jou resensie julle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Devin K - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Omishka S - Des 2021
Algehele gradering
Premium feel stay.
Lees meerStonehouse on Main se terugvoer
Hi Omishka,
Thank you for your wonderful review. You were great guests and we would welcome you back any time.
Kind Regard
Cinette D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.
Oliviera S - Des 2021
Algehele gradering
Aangename kuiertjie. Lekker ruim kamer.
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Oliviera.
Baie dankie vir jou mooi resensie julle julle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jo O - Des 2021
Algehele gradering
Great hosts.
Jonathan G - Nov 2021
Algehele gradering
Great place!
Stonehouse on Main se terugvoer
Hi Jonathan, Thank you so much for the great review. You are welcome back anytime and I hope you can stay longer. Kind Regards, Steve.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 49, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom