Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse on Main

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 14 Dec 2024 to 12 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 14 Dec 2024 to 12 Jan 2025.

Prys sluit in
Standaard-gesinskamer
B&B
Standaard-tripelkamer
B&B
Deluxe Queen Room
B&B
Standaard-koninginkamer
B&B
Standaard-dubbelkamer
B&B
Dubbelkamer
B&B
Huisreëls

Gaste kan vroeër of later inklok mits dit gereël word vooraf. Gaste kan ook hul bagasie kom aflaai indien nodig.
Die koste vir die vervanging van kamersleutels of beskadighde slotte is R30 en R300 onderskeidelik en moet dadelik betaal word.
Rook is verbode in die huis en op die balkonne. Gaste kan slegs buite die huis rook en moet asb. die asbakkie in die tuin en op die dek gebruik.
Gaste moet asb. hul handdoeke ophang nadat dit gebruik is om dit langer vars te hou. Die kamer word net na 5 dae se verblyf of op versoek skoongemaak. As gaste vars beddegoed, handdoeke of skoonmaakdienste benodig, laat ons asb. weet en die kamers sal dat tussen 10:00 en 14:00 skoongemaak word.
Moet asb. nie vlambare toerusting soos kerse en strykysters in die gastekamers of gange gebruik om kos te verhit, te kook nie.
Gaste mag nie kos in die kamers voorberei nie.
Gaste mag nie ongemagtigde besoekers na die verblyf bring om oor te bly en die geriewe te gebruik nie. Slegs betalende gaste. Let dat besoekers nie tussen 22:00 en 09:00 toegelaat word nie.
Die bestuur is nie verantwoordelik vir verlore items nie. Sluit asb. jou deur wanneer jy nie in die eenheid is nie.
Hoewel die gastehuis verantwoordelikheid neem om gaste se besitting en persoon so veilige moontlik te hou, is dit op die ou end die gas se verantwoordelikheid om by veiligheidsprosedures te hou.
Parkeerplek is beskikbaar vir alle huisgaste. Moet asb. nie voor die motorhuise parkeer nie. Daar is 'n ekstra parkeerplek op die perseel aan die agterkant.
Moenie waardevolle items in jou motor los terwyl dit geparkeer is nie.
Stonehouse on Main kan nie verantwoordelikheid neem vir die verlies van of skade aan gaste se besittings, die diefstal uit voertuie ens. terwyl dit geparkeer is nie.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, tampons, sanitêredoekie of enige ander items buiten toiletpapier kan by die toilet afgespoel word nie. As daar 'n blokkasie is sal gaste vir die uitroepdiens moet betaal.
Gaste het nie toegang tot areas wat as privaat gemerk is nie.
Die eetarea, dek en boonste sitarea is gemeenskaplike areas van die huis en gaste kan dit gebruik, maar moet by die reëls hou.
Gaste kan die mikrogolf gebruik.
As jy enige vuil areas oplet, stel ons asb. in kennis.
Moet asb. nie 'n geraas maak of ander gaste steur, deur byvoorbeeld musiekintrumente, radios, TV's, klanksetelsels en ander klankmiddele te speel teen 'n hoë volume nie. Wees ook asb. bedag daarop om tussen 22:00 en 08:00 geraas te beperk. Moet ook nie geraas maak buite die gebou, by die parkeerplek of op die balkon nie.
Let dat as die omstandighede dit vereis, word die reg van toegang voorbehoud.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 49, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0102ebbe2ea08b36e0829ffd6a3542181d342ffc4091fb8bd64be31c1cef2e58db186c98bb15f9c8ad2324c8ef64463e6056?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R832 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 49 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.796677814169 20.04407286644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem