Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenrus

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg, met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit ’n mikrogolfoond en ’n ketel in.
Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel saam met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die gemeenskaplike swembad is tydens die somermaande beskikbaar.
- Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit ’n mikrogolfoond en ketel in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e2470acbe427a14cfbde31a2d0b8fa854c693281422be0cf4e839c98e63662eab9bb23c87024144b065b0b12573d44d179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Garb Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.338750535346 22.579772351867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem