LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay at Emily in Paternoster | LekkeSlaap
+58

Stay at Emily in Paternoster

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste.

Emily se hoofkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, 'n kaggel en 'n stoep met 'n klein uitsig van Bekbaai. Emily Upstairs en Emily Downstairs het 'n woonstelstyl met 'n privaat stoep en 'n kaggel en braai-area buite. Emily Downstairs het 'n ekstra ingang na die tuinpatio. Al die eenhede het 'n TV met DStv Compact. Dit sluit nie die hoof rugby- en tenniskanale in nie. Linne en handdoeke word voorsien en die kombuise is toegerus vir selfsorg.

Stay at Emily in Paternoster bied selfsorgverblyf. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste benodig, laat weet asb. die eienaars sodat hulle kan help om 'n skoonmaakdiens te kontak.

Ons is slegs minute van die pragtige Bekbaai-strand in Paternoster af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 143 resensies vir Stay at Emily in Paternoster
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sonkwasstraat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay at Emily in Paternoster het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP6n7dZDNjuRVvyqgPuNW1o2qqaq3GeSHyx52srdfucKYOuh49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 9 Sonkwas Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.809577180649 17.884390354156
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!