Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SS La Ballito 1505

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Natalie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir SS La Ballito 1505
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Heerden C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heerden C
Gesin met tieners

Fantastic stay, enjoyed every moment. The view is just amazing.

Fantastic stay, enjoyed every moment. The view is just amazing and exactly what we were looking for. Customer service was the best I have received in a long time. The staff at security were very helpful and friendly. Highly recommended and we would love to return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J
Gesin met tieners

Meer gekry as wat mens verwag!

Great plek met 'n wonderlikke uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Dit was lekke!

Pragtige dekor! Baie lekker gebly. Dakwaaiers het ons gered in warm Januarie dae. Baie naby aan oulike winkelsentrum. Daaglikse skoonmaakdienste was 'n bederf. Buite-sambreel vir stoep sal 'n pluspunt wees om stoep meer te benut. Die heerlike aankoms geskenkie met sjampanje en nougat het vir ons gewag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C
Gesin met klein kinders

A stunning place that will make you fall in love with Ballito.

We had an amazing stay. The beach was close and easy to access. The swimming pool was large, and the kids loved it. The view was spectacular from the balcony and kitchen. The host had a welcome package on arrival, which was very thoughtful and appreciated. The shops were nearby with easy access from the ground level. We would definitely stay again. It made for beautiful memories, and we all fell in love with Ballito because of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location, location, location.

Excellent, the hosts were wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre V
Saam met vriende

Veilig, skoon, waarde vir geld en die mooiste see-uitsig.

5 sterre! Ons het regtig baie lekker gebly! Die eenheid is netjies en skoon, naby aan die see en met die mooiste uitsig. Alles wat nodig is, is daar. Dit is baie veilig en waarde vir geld. Ongeveer 50m van die see af. Natalie was baie gaaf om vooraf vir ons idees te stuur van wat ons kan doen in Ballito. Ons sal gou weer teruggaan. Natalie, you really are a superhost!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolindi K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindi K
Gesin met klein kinders

Mooiste see-uitsig en beste gasvrou!

Natalie is 'n wonderlike gasvrou wat baie besorg was om seker te maak ons kom veilig in Ballito. Die woonstel is 'n huis weg van die huis en die balkon bied die mooiste uitsig oor Ballito. Die woonstel is baie gerieflik naby aan die winkel vir vinnige inkopies. Sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27298240c17fbc5711bc1f4d8c03323a6059b7f57ade9a80d6a29d3c5e9d8c216188438dd330e571fdc8bd69edc7c98bd458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532430375992 31.221319384539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem