Sleep On 7 Guest Rooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Sulene R - Feb 2024
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel vir 'n oornag verblyfplek.
Amelia D - Nov 2023
Algehele gradering
Julle kan dalk dink daaraan om in 'n TV te bele.
Rion T - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant. Neat and tidy.
Bronwyn P - Sep 2023
Algehele gradering
Just what we needed.
Lees meerFrancois L - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese oornagwoonstel in 'n rustige omgewing.
Dianne S - Sep 2023
Algehele gradering
Great, clean and comfortable.
Dirk H - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, tuis, gelukkig! Dis hoe ons voel elke keer wat ons daar was. Lulindi is tops!
Piet B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en vriendelik.
Dirk M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Hans V - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het, was baie bevredigend en klinies skoon en netjies. Gasvrou was baie gasvry.
Reginald K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer daar oorslaap.
Liezl T - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly in Cradock.
Caroline K - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Jeantte H - Mei 2023
Algehele gradering
Voel soos die sitrusvallei met die pragtige lemoenbome wat mens welkom heet.
Daan H - Apr 2023
Algehele gradering
Value for money.
Antonette L - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik en stil. Baie vriendelik ontvang.
Dirk H - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon, agtermekaar!
Susara Aletta C - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense
Naude V - Feb 2023
Algehele gradering
Die kamers is gerieflik, netjies en skoon.
Kimberleigh J - Des 2022
Algehele gradering
Welcoming from beginning to end of stay. Safe, quiet, and friendly, host assisted with all our questions, was very friendly, and made us feel at home straight away!
Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat jy benodig.
Antionette G - Aug 2022
Algehele gradering
Nice and pleasant.
Lettie P - Mei 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Altesia M - Mei 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie en Lulindi is baie behulpsaam en vriendelik.
Frederick T - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekke oornagplekkie. Veilig. Skoon. Gerieflik.
Suzette V - Jan 2022
Algehele gradering
Kamers baie netjies, sal beslis aanbeveel vir oorstop doeleindes.
Peter V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Ernst V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet, absolute waarde vir jou geld.
Chantelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, gasvry, puik diens.
Dalene T - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was skoon, nuut en gerieflik.
Ferdi R - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf vir die oornagbesoeker.
Coenie R - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome oornag slaapplek.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom