Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shishangeni by BON Hotels

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Private Lodge Chalets
Tarief sluit volle losies in. Ontbyt, middagete, aandete, peuselhappies en drankies in die park, WiFi by die hooflodge, 2 wildritte en 1% toerismeheffing in.
Camp Shawu
Tarief sluit volle losies in. Ontbyt, middagete, aandete, peuselhappies en drankies in die park, WiFi by die hooflodge, 2 wildritte en 1% toerismeheffing in.
Huisreëls

Die tarief sluit die volgende uit:
(Behalwe vir besprekings tussen 20-31 Desember)
- Oordragsfooie.
- SANparke Ingangsfooie.
- Etes wat nie spesifiseer word nie, sekere drankies, fooitjies en persoonlike items.

Shishangeni Lodge neem geen verantwoordelikheid vir die fooie van paspoorte se geldighed, visums, reispermitte, reisversekering, gesondheidsertifikate, of enige ander dokumente wat vir die reis benodig word nie.

Let asb:
Kinders onder die ouderdom van 6 bly gratis indien hulle met hulle ouers deel en 1 kind word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Waar kamers nie kinders kan akkommodeer nie, moet gaste 2 kamers bespreek en 'n enkeltarief word vir die kind se kamer gehef.
Kinders onder die ouderdom van 16 is by Shishangeni Main lodge welkom, maar nie by Camp Shawu nie.

Wanneer daar met 2 volwassenes of ouers gedeel word is die tariewe as volg:
0 tot 5 jaar: bly gratis, maar kinders word nie op wildritte toegelaat nie.
6 tot 11 jaar: 50% van die volwassetarief en wildritte hang af van die bestuur se diskresie.
12 jaar en ouer: volle volwassetarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R13 162
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R13 162
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R13 162
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mpanamana Concession, Krokodilhek, Krugerwildtuin, 1153, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe445ba335c77a472a945aca391cdb7e7c9b1e010f9d7f2f89440ffff368a55740813ee701d6e2f8118fa58a37d910424d621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 162 per nag, vir 2 mense Mpanamana Concession Crocodile Gate 1153 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.389255748174 31.974875901328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem