Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shindzela Safari Camp

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Safaritent 1
Alle etes is ingesluit, drie maaltye per dag, tee, koffie, water, 2 safari-aktiwiteite per dag (in die oggend en in die middag), opsionele wandelroetes in die oggende eerder as die wildrit, noodgeval mediese bystand en ontruiming, BTW, onbeperkte WiFi en 'n kamerdiens.
Safaritent 2

Safaritent 3

Safaritent 4

Safaritent 5

Safaritent 6

Safaritent 7

Safaritent 8

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 10 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Shindzela is 'n omgewingsvriendelike kamp en maak gebruik van sonkrag en gas; die tente het nie kragpunte nie, maar daar is 'n laaistasie in die hoofarea.
Die volgende is nie by die tarief ingesluit nie en vir gaste se eie rekening :
- alle drankies,
- kredietkaarttransaksiefooi,
- vervoerreëlings na/van die kamp, tensy dit met bespreking vasgemaak word,
- die Timbavati-bewaringsfooi en toegangsfooi vir voertuie,
- reisversekering,
- fooitjies en,
- items van 'n persoonlike aard.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shindzela Tented Camp, Timbavati Privaat Natuurreservaat, 35 km vanaf Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d27ee5907d9c4ea4a9c3b4c953f49af4c0bb198bc07727e71b0bc3a4a98fec3b9c35b2b2ec91da05b8ce759e676cc96f86c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 520 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Shindzela Tented Camp Timbavati Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -24.40730817917 31.314527568817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem