Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiloh

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis is nie kindervriendelik nie en dus word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Die basiese items, soos toiletpapier, melk, koffie, hout vir die kaggel en skottelgoedwasseep word voorsien, maar enige iets wat weer aangevul moet word is die gas se eie verantwoordelikheid.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand agtergelaat word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word en enige skade sal by die gas se rekening gevoeg word.
Rook is in die huis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f245b391974294d6e59843efd94dec2776f1b3d50d1f69edd2fd39db2c58c25e04ca37e46ff2af0d69fa59ae788f54eb816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 128 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.500220429704 27.927434271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem