Shalom Lodge
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Nxuba (Cradock). By Shalom Lodge word die klem gelê op persoonlike diens en hartlike, Oos-Kaapse gasvryheid. Ons maak voorsiening vir vakansie- en sakereisigers.
Verblyf word in 6 gastekamers en 3 selfsorg-eenhede gebied. Al die kamers het en suite-badkamers, terwyl die selfsorg-eenhede ook 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste kan gerus gebruik maak van die braaigeriewe in die lieflike tuin, en die gemeenskaplike kombuis. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Shalom Lodge is sentraal en naby sportgeriewe geleë. Die Mount Zebra Nasionale Park is naby Nxuba (Cradock) en maak dit dus moontlik vir gaste om die wilde diere te geniet terwyl hulle die pragtige natuurskoon bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Elfie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 11
Ligging
- Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Shalom Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom