Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shale Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shale-weg 496, Ramsgate-strand, Ramsgate, 2217, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 R2 115 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shale Beach House is 'n unieke en rustige selfsorgvakansiehuis langs die laer Suidkus van KZN in Ramsgate. Die huis bied luukse, privaat en veilige verblyf met direkte toegang tot privaat, skoon en stil strande.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat na die see front. Al die kamers bied toegang tot 'n groot balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, wasbak en 'n bidet-toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en gaste gebruik die badkamer in die gang wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Op die onderste verdieping is 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n eetarea en 'n ingeboude kroeg.

Die buitekant van die huis het 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor 'n randvloeiswembad en 'n groot, goedversorgde tuin met uitsigte oor die see bied. Die tuin lei direk na die strand via 'n privaat hek deur die admiraliteitsreservaat.

Dié eiendom het 'n dubbeltoesluitmotorhuis, 'n outomatiese voorhek, en 'n alarm met veiligheidshekke op al die vensters en deure vir gaste se veiligheid en gemoedsrus.

Shale Beach House word deur sonkrag aangedryf.

Slaapplek

’n Bespreking by Shale Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Shale Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Shale-weg 496, Ramsgate-strand, Ramsgate, 2217, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shale Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shale-weg 496, Ramsgate-strand, Ramsgate, 2217, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0469023483aded6bdd0c8ba1eb0dc6c07cb01bff0860c445c3c66792bbf1f757b13efd7193251cc0cc90f7ae2dd694fcd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 496 Shale Rd Ramsgate Beach 2217 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.88312187172 30.355424135581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem