Seven Sands
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seven Sands is 'n pragtige vakansiehuis in Ballito. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig in die verte. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby die strand, koffiewinkels, kroeë en restaurante.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in laasgenoemde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV met DStv en genoeg gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die huis het ook 'n balkon met buitesitplek en 'n groot tuin met ingeboude braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Seven Sands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 48
Jaar gelys 8
Ligging
- Sandraweg 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom