Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Place B&B

B&B
Standaardkamer - Uitsig oor die tuin
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is plafonwaaiers. Die kamer het 'n sitarea, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies, harde musiek of wanordelike gedrag word toegelaat nie.
Die kroeg sluit 21:00.
Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook binnenshuis verbode is, maar rook word buite op die balkonne en enige plek in die buitelug toegelaat.
'n Maksimum van 2 gaste per kamer wat deel word toegelaat.
Uitkloktyd is streng voor 10:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer - Front na die vallei
Vanaf
Vanaf R1 090
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies, harde musiek of wanordelike gedrag word toegelaat nie.
Die kroeg sluit 21:00.
Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook binnenshuis verbode is, maar rook word buite op die balkonne en enige plek in die buitelug toegelaat.
'n Maksimum van 2 gaste per kamer wat deel word toegelaat.
Uitkloktyd is streng voor 10:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer
Vanaf
Vanaf R1 340
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n sitarea met 'n uitsig oor die vallei, swembad en tuin. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen partytjies, harde musiek of wanordelike gedrag word toegelaat nie.
Die kroeg sluit 21:00.
Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook binnenshuis verbode is, maar rook word buite op die balkonne en enige plek in die buitelug toegelaat.
'n Maksimum van 2 gaste per kamer wat deel word toegelaat.
Uitkloktyd is streng voor 10:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Hofmeyrweg 65, Dawncrest, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe436363d46b281b732fec17799296cb2931bf67cabf3f8d2d080a7c83cce03ad46ee366f2f0fe0305cdab7f0b063bca796c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 65 Jan Hofmeyr Road Dawncrest 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.8285044 30.923199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem