Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sentosa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-pad 14, Umhlali, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sentosa is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Salt Rock, Ballito en beteken vrede. Die verblyf is naby die strand en spog met 'n tuin en 'n stroompie wat deur die perseel vloei.

Hierdie eenslaapkamereenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met Netflix. Dit lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en sitarea. Draagbare en gasbraaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die nabygeleë strande, bekoorlike winkels en restaurante besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sentosa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Garden-pad 14, Umhlali, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-pad 14, Umhlali, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb0bb3fdc14fff10cc57ff64bce11becc48b52fd4c1619c8bd0a29a8e84596fc9b37ba36587cd4bfa7115a030521028c0be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 Garden Road Umhlali 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5039954 31.2330697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem