Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Guest Villa

B&B
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugh Dent-rylaan 51, Salt Rock, Ballito, Umhlali, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seascape Guest Villa is in Salt Rock, 'n kusdorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock, aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ideale blyplek vir gaste wat 'n wegbreek by die see soek.

Die bekoorlike kamers bied elk slaapplek aan 2 of 4 gaste en het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'nstort óf net 'n stort, asook 'n toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot 'n swembad, buitebraaigeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met 'n kroeg en sitarea met 'n TV. Al die sitareas, slaapkamers en leefareas spog met ongelooflike see-uitsigte.

Seascape Guest Villa bied 'n kombinasie van ontspanning en gerief, want dit is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hugh Dent-rylaan 51, Salt Rock, Ballito, Umhlali, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugh Dent-rylaan 51, Salt Rock, Ballito, Umhlali, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff19d74dbc3480181fbff75e5537bf0dd6a75f3b809c5b5562cc99ffcb1d1327a30f55ae1a623d022f538262b5385efa0e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 599 per nag (plek vir 2) 51 Hugh Dent Drive Salt Rock, Ballito 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.494235087797 31.245427758565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem