Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitewaters

Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonst
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV en gemaklike sitplek, en lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n Weber-braai wat 'n uitsig oor die see bied. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en toegang tot 'n privaat tuin met sitplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die woonstelle verbode, gaste word wel toegelaat om buite te rook.
Die eenheid word voor aankoms skoongemaak.
Beddegoed, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Indien gaste vir 'n week of langer bespreek, sal hulle skoon beddegoed en -handdoeke ontvang teen geen ekstra koste nie.
Ekstra skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat geen partytjies, geleenthede of troeteldiere toegelaat word nie.
Gaste moet 'n kopie van hul ID voorsien en 'n vorm invul sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel met 'n privaat swembad
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV en gemaklike sitplek, en dit lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n Weber-braai, 'n privaat tuin met 'n swembad en 'n see-uitsig. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en toegang tot 'n privaat tuin met buitesitplek en 'n privaat swembad word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die woonstelle verbode, gaste word wel toegelaat om buite te rook.
Die eenheid word voor aankoms skoongemaak.
Beddegoed, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Indien gaste vir 'n week of langer bespreek, sal hulle skoon beddegoed en -handdoeke ontvang teen geen ekstra koste nie.
Ekstra skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat geen partytjies, geleenthede of troeteldiere toegelaat word nie.
Gaste moet 'n kopie van hul ID voorsien en 'n vorm invul sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer met 'n swembad
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is die hoofgedeelte van die Villa en beslaan die hele eerste verdieping van die gebou. Dit het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en kan 6 gaste akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers met 'n wasbak, toilet en stort. Die groot kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n groot kaggel en skakel aan die kombuis. Dit lei na die seefront-houtdek met 'n swembad. Die kuierarea met sitplek het 'n slim-TV en dit word bereik via die trap vanaf die eetarea. Daar is ook 'n lessenaar met 'n kantoorstoel. Gratis WiFi, veilige parkeerplek in die dubbelmotorhuis, 'n groot seefront-houtdek met sitplek buite en 'n privaat swembad is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die woonstelle verbode, gaste word wel toegelaat om buite te rook.
Die eenheid word voor aankoms skoongemaak.
Beddegoed, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Indien gaste vir 'n week of langer bespreek, sal hulle skoon beddegoed en -handdoeke ontvang teen geen ekstra koste nie.
Ekstra skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat geen partytjies, geleenthede of troeteldiere toegelaat word nie.
Gaste moet 'n kopie van hul ID voorsien en 'n vorm invul sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97b28055acf5cb5a7ea02bbc07e3ba7738989c9887b34c1cd038a4817a84a896f355244e42dc4925c9c35b9e2efa3dd7da32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 6 Chapman Road Seaview 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.014261035639 25.355169140502
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem